Karate Kallie

Karate Kallie is 'n Afrikaanse rolprent wat op 18 September 2009 in teaters begin draai het.

Die regisseur en draaiboekskrywer is Wimpie van der Merwe. Die rolprent is gebaseer op 'n kortfilm met die selfde naam wat tydens die InniBos-filmfees gewen het, en 'n gesamentlike eerste plek by die Apollo-filmfees in 2007 behaal het.

Karate Kallie
Regisseur Wimpie van der Merwe
Draaiboek Wimpie van der Merwe
Met Wynand van Vollenstee
Mike Smuts
Leani Lerm
Petrus Harmse
Ateljee New Trend Films
Uitgereik 18 September 2009
Speeltyd 90 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n romantiese komedie.

Hoofrolspelers

  • Wynand van Vollenstee as Kallie Haasbroek
  • Mike Smuts as Mike Haasbroek
  • Leani Lerm as Annetjie Kotzé
  • Petrus Harmse as Fritz Kotzé

Ondersteunende akteurs

Storielyn

Die storie gaan oor 'n oorgewig 17-jarige seun wat sukkel om in sy nuwe skool aan te pas. Boonop raak hy op die skool se grootste boelie se suster verlief. Karate Kallie is 'n grapperige rolprent vir die hele gesin.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Karate Kallie GenreKarate Kallie HoofrolspelersKarate Kallie Ondersteunende akteursKarate Kallie StorielynKarate Kallie Sien ookKarate Kallie VerwysingsKarate Kallie Eksterne skakelsKarate Kallie2009AfrikaansInniBosRolprentWimpie van der Merwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiplopodaMarco PoloSikloonLenteg8ftoPolitieke partyPaasfeesMetaalnywerheidStaatstoelaeKasterolieGemeenskapMetafoorVanBloeddrukApartheidDie Stem van Suid-AfrikaVisAlkoholismeHoërskool Sentraal, BloemfonteinAsemhalingHartversakingXhosaErektiele disfunksieMuscat Internasionale LughaweGeskiedenis van erotiese afbeeldingsEjakulasieArmoedeverligtingGreen PornoBraaiSomerLongBateConsolidated B-24 LiberatorCalviniaVryheidsdagInligtingDermpoliepStedelike gebiedLatynGoudBybelMetaalBreingewasInflasieKinderregteLys van woestyneVlag van Suid-AfrikaLidwoordWynGewone breukeIsraelLitiumEnergie-ontwikkelingKweekhuisgasXHTMLLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGlobaliseringBerilliumSonJan BlohmSlangWoestynVulkaanSwamJesus van NasaretPesachEkonomie van Suid-AfrikaDubbelpuntMiddeloorontstekingWet op Bantoe-onderwysAustraliëKoolstofBritse RykJazzTyd🡆 More