Kaohsiung: Stad van Taiwan

Kaohsiung, soms ook Gaoxiong genoem (Chinees: 高雄市, pinyin: Gaosyóng Shìh, Pe̍h-ōe-jī: Ko-hiông-chhī) is ná Nieu-Taipei die tweede grootste stad van die Republiek China op die eiland Taiwan met sowat 2,8 miljoen inwoners.

Kaohsiung het 'n oppervlakte van 2 946 km² en word regstreeks deur die nasionale regering bestuur. Op 25 Desember 2010 het die stad met die Kaohsiung County saamgesmelt en beheer Taiwan se belangrikste hawe.

Kaohsiung
高雄市
Kaohsiung: Stad van Taiwan

Kaart Seël
Kaohsiung: Stad van Taiwan
Kaohsiung: Stad van Taiwan
Vlag
Kaohsiung: Stad van Taiwan
 Land Vlag van Republiek van China
 Administratiewe gewes Suid-Taiwan
 Koördinate 22°37′N 120°18′O / 22.617°N 120.300°O / 22.617; 120.300
 Stigting 17de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 946,2527 vk km
 Hoogte bo seevlak 9 m
 Bevolking:  
 - Totaal (Oktober 2010) 2 769 072
 - Bevolkingsdigtheid 940/vk km
 Tydsone UTC +8 (CST)
 Burgemeester Han Kuo-yu (KMT)
 Amptelike Webwerf Kaohsiung
City Government

Sy stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se suidelike kuslyn en lê aan die Suid-Chinese See.

Tags:

201025 DesemberChineesNieu-TaipeiPinyinRepubliek ChinaStadTaiwan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiarreeKonjunktivitisMichelle ObamaRegBoereLewerSkipGeskiedenis van Suid-AfrikaHendrik HofmeyrRuan JoshHondsdolheidDepressie (gemoedstoestand)McGill UniversiteitFredi NestMilitêrHolocaustQR-kodeJohan StemmetToyota CorollaWebkruiperSeksualiteitEoliese prosesOu Apostoliese KerkOranje-VrystaatMynie GrovéAurora (astronomie)MondDramaKommunismeSielkundeBrasiliëHondSwangerskapPornhubMaselsSoogdierDanie du ToitKoppeltekenPeach van PletzenRamadanMetabolismeAfrikaanse TaalmonumentGewone janfrederikKleinblouoorglansspreeuRekenaarwetenskapHannes van WykFrederik Willem de KlerkIslamFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022HadjKewerFotosinteseTierboskatSean CombsAfvalbestuuroqhnrMaagsweerVratBrittany Ashton HolmesGeelstert4 AugustusEkologieGoogle MapsHATMiomboSteenkool.luRooiwaterBreingewasVerkleinwoordWetenskaplike klassifikasieWhitey BassonLys van landname in verskeie tale (J-P)XhosaWassily KandinskySonSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024🡆 More