Pensacola

Pensacola is 'n stad in die noord-weste van Florida, Verenigde State, aan die noordoewer van die Pensacolabaai, met sowat 52 713 inwoners (2019).

Pensacola
Pensacola

Kaart Wapen
Pensacola
Pensacola
Vlag
 Land Pensacola Verenigde State
 Deelstaat Pensacola Florida
 County Escambia
 Koördinate 30°26′N 87°12′W / 30.433°N 87.200°W / 30.433; -87.200
 Gestig op 1698
 Geïnkorporeer op 1667
 Oppervlakte:  
 - Totaal 102,7 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (Stad en county 2010) 51 923
 - Bevolkingsdigtheid 956,8/vk km
 - Metropolitaanse gebied 437 125
 Tydsone CST (UTC -6)
Somertyd: CDT (UTC -5)
 Klimaat  
 - Tipe Subtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 19 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 11,1 / 27,5 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1632,7 mm
 Burgemeester Ashton Hayward
 Amptelike Webwerf pensacolacitygov.com

Die stad word as 'n Spaanse nedersetting gestig en bewaar sy oorspronklike karakter met talle pleine, geboue en straatname uit die koloniale tydperk. Pensacola beskik oor 'n universiteit en 'n opleidingsentrum van die Amerikaanse Vloot. Vissery en voedselverwerking is die belangrikste bronne van inkomste.

Santa Rosa-eiland is net suid van die stad.

Internasionale betrekkinge

Pensacola is verenig met:

  • Pensacola  Isla Mujeres, Quintana Roo, Meksiko
  • Pensacola  Chimbote, Peru
  • Pensacola  Escazu, Costa Rica
  • Pensacola  Gero Japan
  • Pensacola  Horlivka Ukraine
  • Pensacola  Miraflores-distrik, Lima, Peru
  • Pensacola  Kaohsiung, Taiwan
  • Pensacola  Macharaviaya, Málaga, Andalusië, Spanje

Geboortes

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Pensacola Internasionale betrekkingePensacola GeboortesPensacola VerwysingsPensacola Eksterne skakelsPensacola2019FloridaVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GautengHector PietersonGetalGoudkus (streek)Reg tot ‘n gesonde omgewingMenstruasieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Seksuele opwekkingAndrew DavisPlaattektoniekKoolhidraatVormGriekwa-AfrikaansToerismeTweede WêreldoorlogMark (ekonomie)BronsVioolAnale seksWilna SnymanErfenisMuishondDigtheidSweedsDroomPaddaNasiebouC.J. LangenhovenStilleweProteïenFiela se kindRoemeensAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDonkieLiewe HeksieNiemetaalPriemgetalSkarlakenkoorsLys van Suid-Afrikaanse skrywersOudtshoornSint JorisdagRenteSamestellingStedelike hitte-eilandLionel PetersonSonFrankrykNoordwesJagluiperdNedersettingAntoniemSomerWinnie Madikizela-MandelaSuiwelprodukUniegebouWapen van Suid-AfrikaGeslagsgelykheidVerkleinwoordKerngeneeskundeWikiquoteKolitisFabelSlag van Cuito CuanavaleSpreeuLys van Afrika-landeAppendiksWillie JoubertMaatskaplike verantwoordelikheidStam (taalkunde)DermpoliepJode in Suid-AfrikaKoue OorlogLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLyfstraf in skoleKangaroe🡆 More