Kamov Ka-27

Die Kamov Ka-27 (NAVO naam 'Helix') is 'n militêre helikopter van dieselfde klas as die Ka-50 wat vir die Sowjetvloot ontwikkel is.

Kamov Ka-27 Helix A
Kamov Ka-27
Kamov Ka-27
Omskrywing
Rol Teen-duikboot helikopter
Bemanning 1-3 bemanning plus 2-3 spesialiste
Eerste vlug Desember 1974
Vrygestel 1982
Vervaardiger Kamov
Afmetings
Lengte 11.30 m
Rotoromtrek 15.80 m
Hoogte 5.50 m
Massa
Leeg 6 500 kg
Gelaai 11 000 kg
Maksimum opstyggewig 12 000 kg
Aandrywing
Enjins 2x Isotov turbo-as
Vermoë 1 660 kW elk
Werkverrigting
Maksimumsnelheid 270 km/h
Normale kruissnelheid 205 km/h
Operasionele reikafstand 980 km
Plafonhoogte 5 000 m
Bewapening
2 000 kg. 2 torpedo's (Ka-27)
55 mm missielrakke of 4 GTLs, 7.62 mm MG, 30 mm kanon (Ka-29)
Sensors
Radar, MAD of dompelsonar, sonarboeie (Ka-27)
RWR, ESM, EW sisteme (Ka-29)

Tans word die helikopter deur Rusland, Oekraïne, Vietnam, Suid-Korea, China en Indië gebruik. Daar bestaan variasies soos die Ka-28 (uitvoermodel), Ka-29 militêre vervoer (16 troepe), die Ka-31 verkenner, en Ka-32 siviele vervoermodel.

Kamov Ka-27
Ka-27
Kamov Ka-27
Ka-27 gebruikers
Rooi: militêre gebruik (uitgevoer); blou: siviele gebruik

Die helikopter is ontwerp vir 'n teen-duikbootrol en om troepe te vervoer. Die ontwerpwerk het in 1970 begin en die eerste prototipe het in 1974 gevlieg. Die bedoeling was om die Kamov Ka-25 Hormone, wat toe reeds 10 jaar oud was, met die Ka-27 te vervang. Die helikopter lyk ook baie soos sy voorganger aangesien dit in dieselfde loodsruimte as sy voorganger op 'n skip moes pas. Soos die ander Kamovhelikopters is die Ka-27 ook sonder 'n stertrotor, omrede die ko-aksiale rotors 'n stertrotor oorbodig maak.

Lande waar dit in gebruik is

Militêre en regeringsgebruik

  • Algerynse Lugmag
  • Chinese Volksbevrydingsvloot
  • Civil defense
  • Siriese Vloot
  • Ukraïnse Vloot
  • Viëtnamese Vloot
  • Republiek van Korea Lugmag
  • Republiek van Korea Kuswag
  • Korea Bosboudiens

Siviele gebruik

  • Helicargo
  • Vancouver Island Helicopters
  • Heliswiss
  • Akagi Helicopter
  • Heliportugal

Trivia

'n Paar Ka-27's word gebruik in die rolprent No Escape (1994), met Ray Liotta.

Eksterne inligting

[1] ANGKASA No.07 Edisi April 2007 (p. 17)

Verwysings

Tags:

Kamov Ka-27 Lande waar dit in gebruik isKamov Ka-27 TriviaKamov Ka-27 Eksterne inligtingKamov Ka-27 VerwysingsKamov Ka-27ChinaHelikopterIndiëKa-50NAVOOekraïneRuslandSuid-KoreaVietnam

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot DepressieSwartkwasmuishondCleopatra VIIKankerKoringMensKunselementeVoortrekkermonumentJosef StalinBurgerregteSeetherSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGeografie van Suid-AfrikaKoperVlag van Suid-AfrikaVigsUitwerking van klimaatsveranderingTamatiePoësieVlieg (dier)Vraag en aanbodInfeksieKobus LombardDikdermGeskiedenis van AfrikaansOrganic Humanity MovementInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandXenofobie in Suid-AfrikaGeslagsgelykheidAnneli van RooyenNazi-DuitslandMaatskaplike verantwoordelikheidDataverwerkingHeuningbyCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaFranse RewolusieAntisemitismeLongontstekingWes-KaapChemiese reaksiePlaasmoorde in Suid-AfrikaPretoriaKlein-KarooLys van Kaapstad se voorstedeSprokieRobbeneilandRuslandKweekhuisgasBrandRookgewoonteGewone tortelduifBoesmanStereotipeLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierVryheidsdagVeelvuldige skleroseLimpopo (rivier)Bartolomeus DiasDubbelpuntNetbalGronddegradasieArgitektuurTropiese sikloonGeweldLoonStadGesondheidBosluisKongo-krisisGqeberhaDomineeApokriewe boekeGasDirekte en Indirekte redeMenseregtedag🡆 More