Kamehameha I

Kamehameha I (Kalani Paiʻea Wohi o Kaleikini Kealiʻikui Kamehameha o ʻIolani i Kaiwikapu kauʻi Ka Liholiho Kūnuiākea; omstreeks 1758 - 8 of 14 Mei 1819), ook bekend as Kamehameha die Grote, was die stigter en eerste heerser van die Koninkryk Hawaii.

Kamehameha I
Koning van Hawaii
Kamehameha I
Bewind Julie 1782 - 8 Mei 1819
Opvolger Kamehameha II
Gade Minstens 11
Kinders Minstens 7
Koningshuis Kamehameha
Gebore Omstreeks 1734
Kohala, eiland Hawaii
Gesterf 8 of 14 Mei 1819 (op 82/83)
Kona, eiland Hawaii
Vader Keōua
Moeder Kekuʻiapoiwa II
Volle naam Kalani Paiʻea Wohi o Kaleikini Kealiʻikui Kamehameha o ʻIolani i Kaiwikapu kauʻi Ka Liholiho Kūnuiākea

Vroeë jare

Kamehameha (by geboorte bekend as Paiea), is gebore vir Kekuʻiapoiwa II, die niggie van Alapainui, die troonrower van die eiland Hawaii wat die twee wettige erfgename van Keaweʻīkekahialiʻiokamoku tydens 'n burgeroorlog vermoor het. Sy vader word aangegee as Keōua Kalanikupuapa'ikalaninui, maar die Hawaise historikus Samuel Kamakau sê die Maui-monarg Kahekili II het Kamehameha by geboorte aangeneem, soos wat destyds die gebruik was. Kamakau glo dit is hoekom Kahekili II dikwels Kamehameha se vader genoem word.

Koning Kalakaua het geskryf dié gerugte is skandalig en die gevolg van jaloesie van later jare. Ongeag die gerugte, was Kamehameha 'n afstammeling van Keawe deur sy moeder, Kekuʻiapoiwa II; Keōua het hom as sy seun erken en hy word as sulks deur al die monarge en die meeste genealoë erken. Dit is onseker wanneer hy gebore is.

Bewind

Nadat Kamehameha aan die bewind gekom het, het hy die eilande van Hawaii verenig as die Koninkryk Hawaii. As heerser het hy stappe geneem om te verseker dat die eilande ná sy dood 'n verenigde ryk bly. Hy het belasting gebruik om handel met Europa en die VSA te bevorder. Hy het baie vroue en kinders gehad, maar het sowat die helfte van hulle oorleef.

Kamehameha is op 8 of 14 Mei 1819 oorlede.

Verwysings

Skakels

  • Kamehameha I  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Kamehameha I Vroeë jareKamehameha I BewindKamehameha I VerwysingsKamehameha I SkakelsKamehameha IKoninkryk Hawaii

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VatikaanstadViëtnamoorlogBoer Soek 'n VrouAnusCas Janse van VuurenKolorektale kankerDermpoliepMielieKriek1991Johannes KerkorrelLys van slangeNagapieIndonesiëMuskeljaatkatInternational Standard Name IdentifierHomoMuishondMadison IvyVermaakMosesLys van politieke partye in Suid-AfrikaSaaltennisOeigoereInfeksieJapanLeah van NiekerkOu Apostoliese KerkAstronoomKolonoskopieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Ring van VuurSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsRugbywêreldbeker 1991VanuatuIsambard Kingdom BrunelDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Ranger 5KolitisWoordSelfoonAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueWaarheid-en-versoeningskommissieAfrikaanse TaalbewegingAardeJada FireSachin TendulkarWelkomSannie Uys (skrywer)zee7qHottentot (vis)KompasAreolaBahamasPoesSpysverteringstelselGodsdiensLiefdeEngelse nasionale sokkerspanAirbus A340Koos BekkerSuid-Afrikaanse GrensoorlogNarsistiese persoonlikheidsteuringGalblaasKoekie (rekenaarwetenskap)WikipediaSwahiliPous LinusAppelblaarBrendan PeyperSterKroonprinses van DenemarkeVlag van EuropaKadmiumAlgemene relatiwiteitKragonderbreking van 2003 in Noordoos-AmerikaBloedvergiftiging🡆 More