Kaapsehoopbroodboom: Plantspesie

Die Kaapsehoopbroodboom (Encephalartos laevifolius) is 'n spesie van die genus Encephalartos wat hoofsaaklik in twee gebiede voorkom: die Kaapsehoopberge naby Nelspruit asook die Piggs Peak-gebied in Eswatini.

Die subbevolking wat eens teen die rotsagtige hange van Mariepskop voorgekom het, is nou feitlik uitgestorwe weens menslike faktore en die Fusarium-swam wat hulle keëls aanval.

Kaapsehoopbroodboom
Kaapsehoopbroodboom: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. laevifolius
Binomiale naam
Encephalartos laevifolius
Stapf & Burtt Davy, (1926)
Kaapsehoopbroodboom: Plantspesie
Spesie in die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin

Die boom groei regop en word 3 tot 4 m hoog. Dit groei goed in vol son en in enige tipe grond. Soos die meeste broodbome groei dit stadig en oorleef ryp goed; dit moet matig van water voorsien word. Die blare word tot 1,5 m lank. Bestuiwing vind plaas deur middel van insekte.

Die boom se FSA-nommer is 6. In Engels staan die boom as die Kaapsehoop cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatoenEiffeltoringInflasieWhatsAppSkynprivaatnetwerkFacebookMotGeskiedenis van Suid-AfrikaBTWKersfeesSenuweestelselNelson MandelaKalsiumTemperatuurRugbywêreldbeker 2023Jode in Suid-AfrikaAborsieWiki CommonsStedelike hitte-eilandLika BerningEkonomiese sektorFranse RewolusieLys van Afrikaanse skrywersGrondVlekvrye staalEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAmhariesLeierskapArmoedeLewerHondTienerVloeistofRenosterWaterDie Stem van Suid-AfrikaDermpoliepPikkewynReënspinnekopAlkoholismeKerngeneeskundeDikdermSkoenlapperOligopoliePseudowetenskapHolocaustAfrikaanse taalleerDonderstormOlifant7de LaanMaselsWaterbesoedelingWatersuiweringE-posHeks van HexrivierCristiano RonaldoSpysverteringstelselKernkragRacheltjie de BeerSwart nasionalismeLys van elemente volgens simboolKarretjiemenseDiskriminasieNommertekenMenseregteMusieksimboleMark (ekonomie)ApartheidTikTokKlem-in-die-kaakBlack SashWillie JoubertSuid-SothoWapen van Suid-AfrikaToerismeMorfeem🡆 More