Kaapse Oester

Die Kaapse oester (Striostrea margaritacea) is oester wat in die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom.

Die oester is groot en swaar. Die onderste klep is koppievormig, met baie lae wat aan die rots vasheg. Die boonste klep is dun en plat. Die tweekleppige dier kom voor in die tussengetysone in rotsagtige gebiede. Dit is ook 'n gewilde gereg.

Kaapse oester
Kaapse Oester
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Ostreoida
Familie:
Genus:
Striostrea
Spesie:
S. margaritacea
Binomiale naam
Striostrea margaritacea
(Lamarck, 1819)

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van politieke partye in Suid-AfrikaNaaldekokerVitamienOntwikkelde landAfrikaanse TaalmonumentMarco PoloSeevlakHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSekondêre sektor van die ekonomieTweede WêreldoorlogPseudowetenskapFanie ViljoenGemeenskapVoorsetselMeganiese ingenieurswesePussy RiotHartversakingVervoerDolfynLimpopo (rivier)SkeurbuikWater (molekuul)NederlandsHoofstadTussenwerpselNasionalismeLeonardo da VinciGeografie van Suid-AfrikaSkaakJode in Suid-AfrikaGriepKankerRefentse MorakeWalvisGeestesgesondheidNoord-KaapKortverhaalAkademiaAsjantirykMiltVerstedelikingAfrikaners is plesierigMenseregteLys van nedersettings in Suid-AfrikaAntoniemVingerseksBrandNatuurrampOliebolOnderhandelinge om apartheid te beëindigKoue OorlogIrma SternWaterEmosieVolksrepubliek ChinaSnuifLieweheersbesieAfrikaanse WikipediaLeeuSurrogaatmoederskapTsoenamiMieliestronkDiarreeBernice WestMisdaadRomeinse syfersHolocaustSelWolfCarike KeuzenkampVoëlgriepMeningsverskil oor aardverwarmingVoedingByvoeglike naamwoord🡆 More