Kaapse Maanskynvis

Die Kaapse maanskynvis (Monodactylus falciformis) kom voor aan die ooskus van Afrika, van Tanzanië tot by die Breederivier in Suid-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die Cape moony of die Oval Moony.

Kaapse maanskynvis
Kaapse Maanskynvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. falciformis
Binomiale naam
Monodactylus falciformis
(Lacepède, 1801)

Voorkoms

Die volwasse vis is silwer terwyl die punte van die dorsale- en anale vinne donker geel of swart is. Die onvolwasse visse is ook silwer met 11 - 12 nou, donker vertikale strepe oor die liggaam. Die vis word 25 cm lank.

Habitat

Hulle kom voor in water met sanderige of rotsagtige omgewings; die volwasse visse verkies riviere, strandmere en hawe-areas sowel as die oop see terwyl die onvolwasse vissies in varswater of strandmere kan voorkom. Die vis is geskik vir 'n kouewater-akwarium. Dié vis kom meer algemeen voor as die Natalse maanskynvis veral langs die Natalse suidkus.

Trivia

Paul Skelton noem die vis die Ovaalmaanskynvis in sy boek A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Kaapse Maanskynvis VoorkomsKaapse Maanskynvis HabitatKaapse Maanskynvis TriviaKaapse Maanskynvis Sien ookKaapse Maanskynvis BronKaapse Maanskynvis Eksterne skakelKaapse Maanskynvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ChromatografieNetbalPersOntdekking van die chemiese elementeSosiale mediaWikiLikkewaanOntdekking van goud in Suid-AfrikaWerkwoordAntjie KrogWolkEjakulasieHaasBateGrondwet van Suid-AfrikaMurraysburgMoskouSamestellende afleidingHeupSlag van BloedrivierNarsismeStaat PalestinaLieweheersbesieHoedWikipediaVoegwoordRuslandLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsInleiding tot die genetikaAfrikaanse Taalmonument (Welkom)VulkanismeAlliterasieBlaarAtlantiese OseaanDwelmmiddelGeslagsgelykheidLettergreepSteenkoolLika BerningPseudowetenskapPinksterHakerSebraLys van bekende Suid-AfrikanersJohn Samuel SchlesingerPornografieNederduitse Gereformeerde KerkWerkersdagCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBeesChemiese elementAsemhalingMahatma GandhiXhosasLimfvatstelselBloukraanvoëlKinderregteSlag van Cuito CuanavaleTussenwerpselGeografie van Suid-AfrikaGriepMetaalSuid-AfrikaGeskiedenis van Suid-AfrikaEuropaLys van Kaapstad se voorstedeMIVIngenieursweseSwart menseDelft, KaapstadWoordsoortGloeilampBestaansboerderyKappie (skryfteken)Berillium🡆 More