Natalse Maanskynvis

Die Natalse maanskynvis (Monodactylus argenteus) kom voor in die Indies-Pasifiese gebied en ook aan die ooskus van Afrika, van Oman tot by die Breederivier in Suid-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die Natal moony of die Round Moony.

Natalse maanskynvis
Natalse Maanskynvis
Natalse maanskynvis (Monodactylus argenteus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. argenteus
Binomiale naam
Monodactylus argenteus
(Linnaeus, 10de uitgawe van Systema Naturae1758)
Sinonieme

Acanthopodus argenteus
Centrogaster rhombeus
Centropodus rhombeus
Chaetodon argenteus Linnaeus, 1758
Monodactylus rhombeus
Psettus argenteus
Psettus rhombeus
Scomber rhombeus Forsskål, 1775

Voorkoms

Die vis is silwerig en word nie langer as 25 cm nie. Die punte van die dorsale- en anale vinne kan geel, donkergeel of swarterig wees. Die onvolwasse visse is donkersilwerig met twee donker strepe vertikaal oor die kop.

Habitat

Hulle kom voor in water met sanderige of rotsagtige omgewings; die volwasse visse verkies riviere, strandmere en hawe-areas sowel as die see terwyl die onvolwasse vissies in varswater of strandmere kan voorkom. Die vis oorleef en broei maklik in 'n akwarium aangesien dit amper enige iets vreet.

Natalse Maanskynvis 
'n Skool Natalse maanskynvisse.

Trivia

Paul Skelton noem die vis die Rond-maanskynvis in sy boek A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Natalse Maanskynvis VoorkomsNatalse Maanskynvis HabitatNatalse Maanskynvis TriviaNatalse Maanskynvis Sien ookNatalse Maanskynvis BronNatalse Maanskynvis Eksterne skakelNatalse Maanskynvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SprokieSuid-Afrika-WetFilistyneJo BlackWolfEnkelvoudige sinUitwerking van klimaatsveranderingKlinkerSteenkoolLeierRugbyJan van RiebeeckKatoenJuraTrekarbeidBernice WestMiltJudaïsmeAarverkalkingNarsistiese persoonlikheidsteuringErfenisdag (Suid-Afrika)Westerse filosofieNicole StraussByvoeglike naamwoordWright-broersBoontjiePeriodieke tabelVrymesselaryAardbewingTuberkuloseVoedselkettingPinksterTierMadison IvyDriehoekLabia (geslagsdele)Kolorektale kankerGeldMeeueGrondbesoedelingSharpeville-slagtingArmoedeverligtingCheslin KolbeJavaScriptVerlede tydMIVVerstedelikingSkaakIntensiewe vormKoorsFotosinteseHidroëlektrisiteitGedigRekenaarNeerslagOorstromingFrederik Willem de KlerkSaartjie BaartmanWaarheid-en-versoeningskommissieJeuksiekteAbstraksie (rekenaarwetenskap)Groot TrekAfro-AmerikanersWikiquoteRegeringKleurKlankBreinvliesontstekingHeupvervangingSenuweestelselEkotoerismeKlavierWiskundePad na jou hartMier🡆 More