Kaapse Dakvlermuis

Die Kaapse dakvlermuis (Neoromicia capensis) kom voor in Angola, Benin, Burundi, Botswana, Kameroen, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Ivoorkus, Ekwatoriaal-Guinee, Eritrea, Ethiopië, Gaboen, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Kenia, Lesotho, Liberië, Malawi, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Sierra Leone, Somalië, Suid-Afrika, Soedan, Swaziland, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië, Zimbabwe, en moontlik Djiboeti.

Kaapse dakvlermuis
Kaapse Dakvlermuis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Vespertilionidae
Genus:
Neoromicia
Spesie:
N. capensis
Binomiale naam
Neoromicia capensis
(A. Smith, 1829)
Sinonieme

Eptesicus capensis (A. Smith, 1829)

Voorkoms

Die soogdier se kleur wissel van donker grysbruin tot lig grysbruin. Die onderkant is wit tot gelerig wit en die vlerke is donkerbruin. Die diertjie word tot 8.5cm lank en weeg ±6g.

Habitat en gewoontes

Hulle habitat wissel van halfwoestyn tot hoë-reënvalgebiede. Twee tot drie diere rus bedags styf teen mekaar by die basis van aalwynblare of onder boombas. Hulle vlieg stadig met draaie en swaaie agter vlieënde insekte aan. Hulle eet klein, sagtelyfinsekte soos muskiete. Daar word 1 – 2 kleintjies in die somer gebore.

Sien ook

Bron

Tags:

Kaapse Dakvlermuis VoorkomsKaapse Dakvlermuis Habitat en gewoontesKaapse Dakvlermuis Sien ookKaapse Dakvlermuis BronKaapse Dakvlermuis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoedSwawelSelfoonPrimêre sektor van die ekonomieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVulkanismeGreta ThunbergHerpes simplexVrugbaarheidGewone luislangMateriaalPastoorDrinkwatervoorsieningBreinvliesontstekingDeelwoordBysteekDachshundJavaScriptWieg van die MensdomWinterInleiding tot die genetikaBybelAfrikaanse TaalmonumentInfeksieRassismeMaatskappyNasionale VrouedagProvinsies van Suid-Afrika19de eeuDataverwerkingBrongitisSomerPiesangAfleiding (taalkunde)AvbobUniversele Verklaring van MenseregteHannes van WykPesachCarike KeuzenkampMaroela MediaOu Apostoliese KerkCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSowjetunieLys van NG gemeentesMorfologie (taalkunde)IsraelOopbroninhoudNG gemeente TheunissenLimpopo (rivier)United Democratic FrontGroot GatViëtnamDemi Lee MooreKlereKleurTydHoenderBesnydenisSonja HerholdtSeksismeStollingsgesteenteVraag en aanbodNiemetaalBetonNasionaal-SosialismeVaalrivierAkroniemHomofoonOnderwerp (taalkunde)RenaissanceTaalLewerGreen PornoKolonoskopieArmoedeStaat PalestinaHoofstadRob Hersov🡆 More