Julia Gillard

Julia Gillard (gebore op 29 September 1961 in Barry, Wallis, Verenigde Koninkryk) was sedert 24 Junie 2010 die eerste minister van Australië.

In 'n leierskapstryd het haar voorganger Kevin Rudd, haar op 26 Junie 2013 verslaan as leier van die Arbeidersparty, met gevolg dat sy dieselfde dag as eerste minister bedank het, met ingang 27 Junie 2013.

Julia Gillard
Julia Gillard
Julia Gillard in 2010

27ste Eerste Minister van Australië
Ampstermyn
24 Junie 2010 – 27 Junie 2013
Vise Wayne Swan
Monarg Elizabeth II
Goewerneur-generaal Quentin Bryce
Voorafgegaan deur Kevin Rudd
Opgevolg deur Kevin Rudd

13de Adjunk-Eerste Minister van Australië
Ampstermyn
3 Desember 2007 – 24 Junie 2010
Eerste minister Kevin Rudd
Voorafgegaan deur Mark Vaile
Opgevolg deur Wayne Swan

Leier van die Arbeidersparty
Ampstermyn
24 Junie 2010 – 26 Junie 2013
Vise Wayne Swan
Voorafgegaan deur Kevin Rudd
Opgevolg deur Kevin Rudd

Adjunk-Leier van die Arbeidersparty
Ampstermyn
4 Desember 2006 – 24 Junie 2010
Leier Kevin Rudd
Voorafgegaan deur Jenny Macklin
Opgevolg deur Wayne Swan

Minister van Onderwys
Ampstermyn
3 Desember 2007 – 28 Junie 2010
Eerste minister Kevin Rudd
Voorafgegaan deur Julie Bishop
Opgevolg deur Simon Crean

Minister vir Arbeid en Werkplekverhoudings
Ampstermyn
3 Desember 2007 – 28 Junie 2010
Eerste minister Kevin Rudd
Voorafgegaan deur Joe Hockey
Opgevolg deur Simon Crean

Minister vir Sosiale Integrasie
Ampstermyn
3 Desember 2007 – 28 Junie 2010
Eerste minister Kevin Rudd
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Simon Crean

Lid van die Australiese Parlement vir Lalor
Ampstermyn
3 Oktober 1998 – 7 September 2013
Voorafgegaan deur Barry Jones
Opgevolg deur Joanne Ryan

8ste Voorsitter-in-kantoor van die Statebond van Nasies
Ampstermyn
28 Oktober 2011 – 27 Junie 2013
Vise Elizabeth II
Monarg Stanley Baldwin
Voorafgegaan deur Kamla Persad-Bissessar
Opgevolg deur Kevin Rudd

Persoonlike besonderhede
Gebore 29 September 1961 (1961-09-29) (62 jaar oud)
Barry, Wallis, Verenigde Koninkryk
Politieke party Arbeidersparty
Eggenoot/-note Tim Mathieson
Alma mater University of Adelaide
University of Melbourne
Handtekening Julia Gillard

Tydens die leierskapstryd het sy onderneem om haar uit die politiek te onttrek indien sy die stryd sou verloor.

Eksterne skakels

Tags:

19612010201324 Junie26 Junie27 Junie29 SeptemberAustraliëKevin RuddVerenigde KoninkrykWallis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DieregeluideStollingsgesteenteAfrikaansDigtheidSuiwelprodukRivierBurgerregteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBorsNederlandsNedersettingRoofvoëlVerkleinwoordMiltAardverwarmingMartin Luther King jr.PriemgetalVakbondProteïenPlae van EgiptePseudowetenskapSkaakJohan BadenhorstAfkortingReënspinnekopKongo-krisisVratTegnologieSuurstofHaasInfeksieSuid-Afrikaanse ReserwebankWiskundige terminologieStam (taalkunde)Samestellende afleidingHorlosieNic de JagerLys van hoofstedeStilleweVoortrekkermonumentSeksueel oordraagbare infeksieJewgeni PrigozjinDriedimensioneelAvbobLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van Nederlandse skildersJagluiperdNommertekenWikimedia-stigtingVaste stofD.J. OppermanAkroniemStereotipeJakkalsOranjerivierSharpeville-slagtingGawes van die Heilige GeesJodeAnale seksWater (molekuul)Menslike seksuele gedragKoos du PlessisLeonardo da VinciKultuurWiki CommonsSuid-SothoGeskiedenis van Suid-AfrikaEkonomieAnrich HerbstCalviniaTsongaJakobAardedagSeksuele penetrasieTelevisieLugbesoedeling🡆 More