Joe Phaahla

Mathume Joseph Phaahla (gebore 11 Julie 1957) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress, algemeen bekend as Joe Phaahla.

Op 5 Augustus 2021 is Dr. Phaahla deur president Cyril Ramaphosa as die nuwe minister van Gesondheid van Suid-Afrika aangewys.

Joe Phaahla

Minister van Gesondheid
Ampsbekleër
Termynaanvang
5 Augustus 2021
Vise Sibongiseni Dhlomo
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Zweli Mkhize

Adjunkminister van Gesondheid
Ampstermyn
26 Mei 2014 – 5 Augustus 2021
President Jacob Zuma
Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Aaron Motsoaledi
Zweli Mkhize
Opgevolg deur Sibongiseni Dhlomo

Adjunkminister van Kuns en Kultuur
Ampstermyn
30 Oktober 2010 – 7 Mei 2014
President Jacob Zuma
Minister Paul Mashatile

Persoonlike besonderhede
Gebore 11 Julie 1957 (1957-07-11) (66 jaar oud)
Ga-Phaahla, Limpopo
Politieke party African National Congress
Alma mater Universiteit van Natal

Dr. Phaahla het sy mediese graad aan die Universiteit van Natal behaal en was voorheen die Adjunkminister van Gesondheid, Adjunkminister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, en die Adjunkminister van Kuns en Kultuur.

Verwysings

Tags:

African National CongressCyril RamaphosaNasionale Vergadering van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WebwerfKarakteriseringMadison IvyDigtheidVennootskapKatoenJagluiperdWitrenosterPseudowetenskapMahatma GandhiGeskiedenis (vakgebied)GrondsoorteKlavierGeldeenheidMangelontstekingKoperSwartbewussynsbewegingTurkyeTopsy SmithVlekvrye staalJoodse kalenderWes-KaapSpinnekopRookgewoonteKindersiektesSkaakSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieRooilipslangOlimpiese SpeleFiela se kindIdioomGoogleKwaZulu-NatalKasteel die Goeie HoopPoësieBruin menseMandalaHeupBorskankerPikkewynLeierskapHector PietersonMiltBronadresLewerVarkgriepPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika633Lys van slangeEmfiseemLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBladwisselendSout (chemiese stof)Adolf HitlerSaartjie BaartmanAnilingusHorlosieTrappe van vergelykingHoofpynBreyten BreytenbachRassisme in AfrikaWetenskaplike klassifikasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDemokrasieLenteSeksuele opwekkingDigvormKinkhoesNoord-KaapBorsRobbeneilandGeslagVierde Industriële RevolusieDelft, KaapstadVratToestand van materieGoud🡆 More