Jeroen Dera: Nederlandse letterkundige en literatuurkritikus

Jeroen Dera (23 Augustus 1986, Uden) is 'n Nederlandse letterkundige en literatuurkritikus.

Jeroen Dera
Gebore23 Augustus 1986
Uden
NasionaliteitVlag van Nederland Nederland

Dera studeer Nederlandse Taal en Kultuur en Literatuurwetenskap aan die Radboud Universiteit Nijmegen waar hy ook as dosent werk. Hy promoveer in 2017 met die proefskrif getiteld Sprekend kritiek: literatuurprogramma's in de vroege jaren van de Nederlandse radio en televisie en doen sedertdien veral ondersoek na die Nederlandse literatuuronderwys. As literatuurritikus is Dera verbonde aan die Vlaamse koerant De Standaard en aan die literêre tydskrifte Dietsche Warande & Belfort en Poëziekrant.

Saam met Sarah Posman en Kila van der Starre stel hy Dichters van het nieuwe millennium (2016) saam, wat oor die digkuns in Nederland en Vlaandere in die 21ste eeu handel. Begin 2018 besorg hy saam met Carl De Strycker die opvolger van dié werk, Bundels van het nieuwe millennium.

Dera was in sowel 2017 as 2018 voorsitter van die beoordelingspaneel vir die Herman de Coninck-prijs vir poësie. Hy is daarnaas ook bestuurslid van die Jan Campert-Stichting.

In 2020 publiseer hy saam met die Vlaamse digteres Charlotte van den Broeck die boek Woorden temmen: van kop tot teen.

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

198623 Augustus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiarreeMadison IvyJazzHeupInsekCalviniaEkonomiese sektorNoord-KaapHuisvliegHindoeïsmeOu TestamentRoesKwikWaterpokkiesVulkaanStereotipeBoesmanHokkieProteaHaikoeMIVTegnologieSlaginstrumentSpysverteringstelselPropagandaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWindkragWerkloosheidBruin huisslangNic de JagerMIV/vigs in Suid-AfrikaWitbloedselMonopolieWiskundige terminologieWaterbesparing in Suid-AfrikaOntwikkelende landCorioliskragDie ontstaan van die dramaLys van Griekse mitologiese figureBysteekSeksAnneli van RooyenSkeurbuikSuid-AfrikaLTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinSuurreënSilwerSpinnekopKewerChloorOsoonlaagIntelligensieJan van RiebeeckSelDriehoekGeestesgesondheidSquare danceRassisme in AfrikaKlem-in-die-kaakSlag van BloedrivierParoniemAërodinamikaRuhan du ToitRomeinse RykNasionalismeMaagsweerSpelerposisies in rugbyUitwerking van klimaatsveranderingNasiebouKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWater (molekuul)Lys van politieke partye in Suid-AfrikaKoekie (rekenaarwetenskap)Liewe HeksieKatGevolge van aardverwarming op oseane🡆 More