Jeremy Mansfield: Suid-Afrikaanse radio-omroeper en televisiepersoonlikheid

Jeremy Mansfield (15 Augustus 1963 - 31 Oktober 2022) was 'n Suid-Afrikaanse radio-omroeper en televisiepersoonlikheid.

Hy was al by verskeie radiostasies werksaam as aanbieder en oorstemkunstenaar en het al etlike televisieprogramme aangebied. Hy het aan terminale lewerkanker gely en is voor sy afsterwe in 'n versorgingsoord opgeneem.

Omstredenheid

Mansfield het in 2019 vir omstredenheid gesorg toe hy op die lug die gek met die Oos-Rand geskeer het en na die dorp Springs verwys het as 'n "dorp van gesplete verhemeltes" as gevolg van "generasies van inteling".

Verwysings

Tags:

15 Augustus1963202231 OktoberSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroogteWiki CommonsSwart nasionalismeSonnestelselTegnologieWaarheid-en-versoeningskommissieMiddelmisbruikGeldGeslagsgelykheidMadison IvyKarooProvinsies van Suid-AfrikaMigrasie van diereMusieksimboleVerenigde KoninkrykSnaarinstrumentByung-Chul HanSendelingposisiePseudowetenskapAtlantiese OseaanHeupZack du PlessisRassisme in AfrikaLien se lankstaanskoeneThomas EdisonHematurieKernoorlogTussenwerpselAntjie SomersAardbewingKompasBesproeiingVolhoubaarheidPinksterLimfvatstelselSpinnekopAngolese BurgeroorlogErfenisMagneetKoorsblaarEkonomie van Suid-AfrikaMikro-ekonomieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaPirow BekkerSelfvertroueTrappe van vergelykingHerpes simplexVaste stofJohann de LangeKewerGriekse teaterMusiekPenisWiskundeInleiding tot die genetikaDundermJudaïsmeKoeffisiënt en magswortelVierde Industriële RevolusieResensieHindoeïsmeAardverwarmingDistrik SesAfrikanernasionalismeWerkloosheidAkroniemGroot GatHector PietersonDepressie (gemoedstoestand)LuiperdKatBerilliumLente🡆 More