Inteling

Inteling is die voortplanting van individue wat geneties naby verwant is.

Die term word algemeen gebruik met betrekking tot mense, maar verwys in die algemeen na genetiese afwykings en ander gevolge in enige soort organisme.

Dit kan lei tot ’n groter kans dat afstammelinge deur ’n resessiewe karaktertrek geraak word. Dit lei gewoonlik tot ’n afname in ’n gemeenskap om te oorleef en voort te plant.

Inteling is ’n tegniek wat in selektiewe teling gebruik word. Veetelers kan dit gebruik wanneer hulle byvoorbeeld ’n nuwe karaktertrek wil inteel, maar hulle moet op die uitkyk wees vir ongewenste karaktertrekke in afstammelinge – wat uitgeskakel kan word deur verdere selektiewe teling. Dit kom ook algemeen by plante voor in die vorm van selfbestuiwing.

Verwysings

Tags:

GenetikaMens

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarakteriseringKompasReg tot ‘n gesonde omgewingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKongo-krisisWikiWortelAngssteuringSaldanhaErektiele disfunksieRenteSteenkoolDemokratiese Republiek die KongoZack du PlessisLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesVaginaMagnetismeGordelroosMierStilleweEnkelvoudige sinDieregeluideGawes van die Heilige GeesVerkoueSteentydperkKolorektale kankerVulkaanRandall WicombOseaanStaatstoelaeNierversakingDulcie van den BerghSeeCounter-Strike (videospeletjie)Menslike seksuele gedragHartVaste stofDanie du ToitSonja HerholdtWaterkringloopGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSeksismeWaterbesoedelingHoërskool OuteniquaCheslin KolbeMangelontstekingAnglo-BoereoorlogLionel PetersonHarry PotterKaliforniëSeksuele stimulasieSkisofrenieBruin menseVulkanismeKoos BekkerKletsrymDoelwitOutismeTegnologieVraag en aanbodEngelsSkoolMaatskaplike verantwoordelikheidMagda van BiljonJan van TonderKunstenaarWaarheid-en-versoeningskommissieJeugdagLys van Griekse mitologiese figureVryheidsdagDemi Lee MooreVoëlMateriaal🡆 More