Japie Van Wyk

Jacob Albertus van Wyk (9 Junie 1935 - 30 Julie 2021) gebore te Grootdrink, Noord-Kaap) was 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus, parlementslid vir die kiesafdeling Gordonia van 1981 tot 1994, lid van die Nasionale Party en minister van omgewing, waterwese en bosbou van 1993 tot 1994 in die kabinet van F.W.

de Klerk">kabinet van F.W. de Klerk.

Japie van Wyk

Minister van Omgewing, Waterwese en Bosbou
Ampstermyn
1993 – 1994
President F.W. de Klerk
Voorafgegaan deur Gert Kotzé
Opgevolg deur Kader Asmal

Lid van die Volksraad
Ampstermyn
1981 – 1994

Persoonlike besonderhede
Gebore Jacob Albertus van Wyk
9 Junie 1935
Grootdrink, Kaapland
Sterf 30 Julie 2021 (op 86)
Politieke party Nasionale Party
Eggenoot/-note Petra Henning
Kind(ers) 3

Biografie

Hy het in 1986 by die PW Botha-regering aangesluit as adjunkminister van waterwese en grondsake.

Tydens die grondwetlike onderhandelinge van 1992-1993 was hy saam met Rina Venter, Hernus Kriel, André Fourie, Danie Schutte, Tertius Delport en Magnus Malan, een van die ministers wat 'n harde lyn gevolg het te midde van die eise van die African National Congress. Ten slotte besef hulle dat enige poging om die ooreenkoms teë te werk nutteloos is en dat daar geen geloofwaardige alternatiewe oplossings is om die politieke oorlewing van die Afrikanervolk te waarborg nie .

Privaatlewe

Japie van Wyk is die seun van Frans Petrus en Hester Maria van Wyk. Hy trou op 10 Mei 1958 met Petra Henning en het 3 kinders.

Verwysings

Tags:

GordoniaGrootdrinkKabinet van F.W. de KlerkNasionale PartyNoord-KaapPolitikusSuid-AfrikaanseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1981Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkildklierBloedsomloopstelselPlatteland (rolprent)DoziVenesiëOutismeBreinvliesontstekingKonsentrasiekampBrandUnited Democratic FrontSteve HofmeyrPinksterVoegwoordSonnestelselAppendiksMenslike seksuele gedragGeslagsgelykheidBiblioteekEuropese verkenning van Suid-AfrikaPeach van PletzenLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Vaginale kankerKalsiumSoweto-opstandBoelieryKameelperdDistrik SesC++Elon MuskTrappe van vergelykingPeriodieke tabelEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHernubare energieMasjienDuitse maselsSelfmoordSekondêre sektor van die ekonomieVryheid van spraakLeeudoringstadHadjVoedingAarverkalkingAnilingusHeupJennifer ZamudioIhramAristotelesRuan JoshWaterSlawernySwahiliOlifant7de LaanInfrastruktuurPretoriaKleurGianna MichaelsMasturbasieGriekse teaterParlement van Suid-AfrikaDieregeluideIllse RoosMenslike skeletBipolêre gemoedsteuringAnargismeCristiano RonaldoGroot TrekPersoon (taalkunde)ErfenisWikiquoteAlfabetNederduitse Gereformeerde Kerk🡆 More