Jalpaïet

Jalpaïet is 'n seldsame koper-silwer sulfiedmineraal met die chemiese formule CuAg3S2.

Jalpaïet
Jalpaïet  
Formule Ag3CuS2 
Onsuiwerhede Fe 
Nickel-Strunz (10) 2.BA.45  
Kleur grys, donkergrys 
Streep swart 
Glans metallies 
Hardheid 2- 2,5 (Mohs) 
Digtheid 6,82-6,85 g/cm3 
Transparansie opaak 
Kristalsisteem tetragonaal 
Ruimtegroep I4₁/amd 
Nommer 141 
Eenheidsel a = 866,3(1); c = 1174,3(1)pm
* Lys van minerale
Portaal Jalpaïet Geologie

Dit is die eerste keer in 1858 beskryf as om voor te kom in die Leonora-myn, Jalpa, Zacatecas, Meksiko en is vernoem na die plek. Dit kom voor in lae-temperatuur hidrotermale are by temperature laer as 117 °C (243 °F).

Geassosieerde minerale sluit akantiet, mckinstryiet, galeniet, sfaleriet, piriet, chalkopiriet, stromeyeriet, polybasiet, pearceïet, tetrahedriet-tennantiet en gedeë silwer in .

Kristalstruktuur

Die struktuur van sintetiese Ag3CuS2 is gebaseer op 'n verwronge kubiese digpakking van swael. Daar is twee verskillende silwerposisies. In een word die silweratoom omring deur ses swawelatome wat 'n [2+4] verwronge oktaëder vorm. In die ander posisie het die silweratoom 'n verwronge tetraëdriese omringing met twee swaelatome naby en nog twee, ietwat verder weg. Koper word lineêr gekoördineer deur twee swaelatome.

Verwysings

Tags:

Chemiese formuleKoperMeksikoSilwer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SlangKaren WesselsRuan JoshSeksposisieKatFabelJodeHipoteseHoofletterRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AfkortingPoesToerismeVrystaatGriekwa-AfrikaansHoofstadStadBelastingBrugStikstofTswanaKatoenGeboorteGalblaasRooibloedselMusieksimboleKomplementêre kleureVanAfvalbestuurAborsieBlomLien se lankstaanskoeneGrondsoorteKoperSuid-Afrikaanse GrensoorlogSportHondAlkoholismeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMuskietApartheidWaterstofSwawelAuschwitz-konsentrasiekampKweekhuisgasSuikersiekteJust NuisanceHerpes simplexVoortrekkermonumentErosietipesWortelkanaalKrimpvarkieArabies-Israeliese konflikAktuarisNatriumNaaldekokerMetaalnywerheidNieuwoudtvilleMarco PoloFrankrykNaeltjiesKindermishandelingWoordeboek van die Afrikaanse TaalSwangerskapSprokieKoorsblaarKlimaatveranderingSitrusEjakulasieSoweto-opstandRuslandBek-en-klouseerWapen van Suid-AfrikaJo Black🡆 More