Jaco Van Der Merwe: Suid-Afrikaanse musikant, liedjieskrywer, en digter

Jaco van der Merwe is 'n Suid-Afrikaanse musikant, liedjieskrywer, en digter.

Jaco van der Merwe
Jaco van der Merwe (middle) saam met Peach van Pletzen (links) en Louis Minnaar (regs)
Agtergrondinligting
GenresElektroniese musiek
Afrikaans
Beroep(e)Musikant, Digter
InstrumenteStem
Jare aktief2003 - hede
AssosiasiesBittereinder

Persoonlike lewe

Jaco het sy musikale reis in Pretoria, Suid-Afrika begin. Hoewel hy uit ‘n Afrikaanse gesin kom, het Jaco Engelse skole bygewoon. Hy het tydens sy skooljare sy liefde vir taal ontwikkel en begin hy reeds as ‘n tiener om rap en gedigte te skryf.

Jaco kom nie uit 'n musikale familie nie, maar sy vroeë musikale invloede het voortgespruit uit sy eie belangstelling in musiek en die rapkultuur.

Loopbaan

Jaco het sedert 1998 Engelse hip-hop en rap geskryf en uitgevoer, met die verhoognaam Ajax, en het in 2005 en 2009 twee solo-albums vrygestel.

In 2009 het Jaco van der Merwe die musiekgroep Bittereinder saam met Peach van Pletzen en Louis Minnaar gestig.

Digkuns

  • To Form Trees When They Are Young (2014)
  • Wat Binne Is (2018)

Verwysings

Tags:

Jaco Van Der Merwe Persoonlike leweJaco Van Der Merwe LoopbaanJaco Van Der Merwe VerwysingsJaco Van Der MerweSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PaddaTaalSuider-Afrikaanse ietermagogVennootskapSeekoeiKubieke meterMenslikepapilloomvirus-infeksieOrnitologiePeriodieke tabelSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBeëdigde verklaringMoskouStuifmeelBrighton SharbinoBybelSwedeBreedtegraadAtheneKambodjaKwosiëntMarie PentzLigAnilingusTelegrafieLidwoordLatyn7de LaanKarpaletonnelsindroomOraniaTurksvyVerbondsarkVangueriopsis longifloraPankreasIndustriële RevolusieLys van elemente volgens simboolBoesmanRenosterCarles PuigdemontJesus van NasaretZRichard KlineOrale seksSodomieHaasAfrikaanse Protestantse KerkOmkoperySuid-Afrikaanse InkomstediensAlliterasieDieretuinBernice WestLys van kinderspeletjiesEthiopiese kalenderEerste WêreldoorlogKindersiektesDriehoekPalmsondagGeweldIslamitiese kalenderIslamMillimeterNadia ValvekensKanadaWikimedia-stigtingNewstead AbbeyAlbumArgentiniëGqeberhaMaleiersWoordsoortZerilda SteynSlotmasjienRVeelrassige pornografieTropicosNadia Hilker🡆 More