Jacksonville

Jacksonville is die grootste stad van die deelstaat van Florida.

Ten opsigte van sy landoppervlak is dit ook die grootse stad van die Verenigde State van Amerika. Dit het 'n bevolking van sowat 794 555, en dit is geleë aan weerskante van die St. John's-rivier.

Jacksonville
Jacksonville

Kaart Wapen
Jacksonville
Jacksonville
Vlag
Jacksonville
 Land Jacksonville Verenigde State
 Deelstaat Jacksonville Florida
 Koördinate 30°19′10″N 81°39′36″W / 30.31944°N 81.66000°W / 30.31944; -81.66000
 Gestig 1791
 Geïnkorporeer 1832
 Oppervlak:  
 - Totaal 2 264 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006)  794 555
 - Bevolkingsdigtheid 3 409.89/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 300 862
 Tydsone EST (UTC -5)
Somertyd: EDT (UTC -4)
 Klimaat  
 - Tipe Subtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 27 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 12,5 / 20,3 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1397 mm
 Burgemeester Lenny Curry
 Amptelike Webwerf City of Jacksonville

Jacksonville is genoem na Generaal Andrew Jackson, wat die sewende president van die Verenigde State was.

Tags:

FloridaVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geografie van Suid-AfrikaXhosaOranjerivierWillie JoubertLabia (geslagsdele)HoofstadIntensiewe vormLika BerningJesus van NasaretCremonaBreinPersoonlike voornaamwoordSuiwelprodukDarwinismePriemgetalKarakteriseringBTWNag van die lang messeDataverwerkingKleurAkkedisGoogleKlein-KarooRassismeBreedtegraadGewone breukeSelfmoordWieg van die MensdomWikipediaSebraSwangerskapDemokrasieKoeffisiënt en magswortelDoziKweekhuiseffekDigitale en analogiese tydAardverwarmingAfrikaanse WikipediaKalenderWhatsAppPastoorGevolge van aardverwarming op oseaneDokterBevolkingHomofoonAngssteuringAntjie SomersSkildklierKoorsblaarLys van Joodse feeste en herdenkingsKoolstofKoerantDeelteken en umlautWaarheid-en-versoeningskommissieLys van nedersettings in Suid-AfrikaGroepsdrukJuraLeeuBedryfstelsel (inligtingstegnologie)VoyeurismeJeuksiekteLys van Afrikaanse televisiereekseSpysverteringstelselJudaïsmeOnderhandelinge om apartheid te beëindigDuitse maselsWetenskaplike klassifikasieJan-Willem BreureStam (taalkunde)GalblaasGreen PornoHaasElektroniese of digitale mediaGloeilampWerkersdagKlimaatsverandering in Afrika🡆 More