Islamitiese Groen

Die kleur groen (Arabies: أخضر, geromaniseer: 'akhḍar) het 'n aantal tradisionele assosiasies in Islam.

#009900

In die Koran word dit met die paradys geassosieer. Groen is deur die Sjiïete aangeneem, en bly veral gewild in Sjiïtiese ikonografie, maar dit word ook wyd gebruik deur Sunni-state, veral in die vlag van Saoedi-Arabië en die vlag van Pakistan.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word Islamitiese groen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #009900
RGB-kleurmodel (0, 153, 0)
CMYK (82, 6, 100, 1)
HSV (120°, 100%, 60%)

Sien ook


Tags:

ArabiesIslamKoranVlag van PakistanVlag van Saoedi-Arabië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieOntwikkelende landBolandse aardbewing van 1969MangelWoordeboek van die Afrikaanse TaalWiskundige terminologieXenofobieJazzXhosaShakaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSjimpanseeSeksuele penetrasieSwemTswanaVlag van Suid-AfrikaKoppeltekenWaterbesoedelingLionel PetersonStedelike gebiedSpysverteringstelselWetenskaplike klassifikasiePoësieLangste woordRobbeneilandDagboekE-posRoesOligopolieOntbossingAfvalbestuurLugbesoedelingPropagandaBysteekStollingsgesteenteNatuurlike hulpbronPuberteitSwangerskapResensieKolitisJohnny RapidMikro-ekonomieKonflik (proses)BesnydenisLidwoordBoelieryMetaalNasiebouJo BlackRina HugoHipoteseSkerpioenSeksposisieMag (sosiale wetenskappe)Klein gekolde katLys van medisinale kruieNatriumtiosulfaatSeksueel oordraagbare infeksieSlag van Cuito CuanavaleDieremishandelingMiddeloorontstekingLabia (geslagsdele)EendbekdierIsraelMarsVulkanismeVoortrekkermonumentDieregeluideAvbobAustraliëGasNatuurrampNaaldekokerSwawelTrekarbeidAnglisisme🡆 More