Isjimbai (Russies: Ишимбай, Basjkiers: Ишембай; Isjembai) is 'n stad in die suide van die Russiese outonome republiek Basjkortostan.
Dit vorm die bestuursentrum van die gelyknamige distrik, Isjimbaiski.
Isjimbai Ишимбай Ишембай | |
---|---|
Stad | |
Die Kultuurpaleis van Isjimbai | |
Die ligging van Basjkortostan in Rusland | |
Koördinate: 53°27′0″N 56°02′0″O / 53.45000°N 56.03333°O 56°02′0″O / 53.45000°N 56.03333°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Basjkortostan |
Stigting | 1932 |
Stadstatus | 10 Februarie 1940 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Sergei Nikitin |
Oppervlak | |
• Totaal | 157 km2 (61 vk. myl) |
Hoogte | 150 m (490 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 66 177 |
• Digtheid | 422/km2 (1 090/vk. myl) |
Tydsone | UTC+06:00 (JEKT) |
Poskode | 453200–453215 |
Skakelkodes | 7 34794 |
Webwerf | portal-ishimbay.ru |
Die stad lê aan die westelike rand van die Suidelike Oeral, aan die Belaja en sy syrivier die Tairoek, 166 kilometer suid van die hoofstad, Oefa, 30 kilometer suidoos van Sterlitamak en 14 kilometer noordoos van Salawat.
Isjimbai het 66 177 inwoners (2014-sensus), wat dit die sewende grootste stad van Basjkortostan maak. Dit is een van die Ru-oliesentra van die Oeralgebergte.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Isjimbai, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.