Ian Murdock: Amerikaanse sagtewareontwikkelaar

Ian Ashley Murdock (gebore 28 April 1973 - 28 Desember 2015) was 'n Amerikaanse sagtewareontwikkelaar wat die Debian projek begin het.

Ian Murdock
Ian Murdock: Amerikaanse sagtewareontwikkelaar
Murdock in April 2008
Gebore
Ian Ashley Murdock

(1973-04-28)28 April 1973
Sterf28 Desember 2015 (op 42)
San Francisco, Kalifornië, Verenigde State
Bekend virDebian
Kinders3
Ouer(s)Lawrence L. Murdock Ph.D.

Vroeë lewe en loopbaan

Murdock is in Konstanz, Wes-Duitsland gebore terwyl sy pa sy nagraadse navorsing voltooi het.

Terwyl hy op universiteit was het Murdock die Debian projek begin op 16 Augustus 1993, en die eerste stabiele weergawe op 17 Junie 1996 vrygestel. Hy het Debian na hom en sy vriendin Debra vernoem. Hulle is later getroud, het drie kinders gehad en is in Januarie 2008 geskei.

Dood

Murdock is op 28 Desember 2015 in San Francisco oorlede.

Verwysings

Tags:

DebianSagtewareontwikkelaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WhatsAppSinoniemMenseregteLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSnaarinstrumentHorlosiePastoorLys van myne in Suid-AfrikaWapen van Suid-AfrikaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandNatuurTrevor NasserMobutu Sese SekoHamburgerLien se lankstaanskoenePaarl GimnasiumAlliterasieVars waterEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTswanaElon MuskVerenigde State van AmerikaSkarlakenkoorsPirow BekkerArabiesNeo-NazismeKevin RuddWikiHartaanvalOrgasmeWinnie Madikizela-MandelaDansAkuutGrootste rampe in Suid-AfrikaEerste WêreldoorlogJuraSeekoeiOopbroninhoudSeksuele stimulasieKleurTsongaSpinnekopSendelingposisieVolhoubare ontwikkelingBloemfonteinGriekwa-AfrikaansVraag en aanbodBurgerregteNasionalismeUnited Democratic FrontSosiale mediaNasionale VrouedagHeidelberg, GautengBruce FordyceMaagKoeffisiënt en magswortelVarkWerkersdagMensAardedagWieg van die MensdomOorstromingThys die BosveldklongMoedersdagAardbewingKasteel die Goeie HoopBeroerteKoorsblaarYouTubePolitieke partyVrouChatGPTWeermagDuitse maselsHematurieNierversaking🡆 More