Debian: Gratis Unix-agtige bedryfstelsel

Debian is 'n Linux-verspreiding wat sedert die eerste weergawe in 1993 streng by die ideale van die Vrye Sagteware-beweging gehou het.

Debian is ook veral bekend vir sy APT (Advanced Packaging Tool) pakketbestuurstelsel, wat hoog aangeskrewe is as 'n manier om sagteware moeiteloos te installeer, op te dateer of te verwyder. Debian is ook bekend vir die groot hoeveelheid sagteware wat in sy pakketstoor en distrubusiemedia beskikbaar is.

Debian
Debian kenteken
Debian: Gratis Unix-agtige bedryfstelsel
Webwerf:www.debian.org
Maatskappy/
ontwikkelaar:
Die Debian projek wêreldwyd
Bedryfstelsel-familie:Linux
Bronkodemodel:Vrye en Oopbron Sagteware
Jongste stabiele uitgawe:12.5 Edit this on Wikidata (Bullseye) / 10 Februarie 2024
Platforms wat ondersteun word:i386, AMD64, PowerPC, SPARC, ARM, MIPS, S390, IA-64
Kerntipe:Monolitiese kernel (Linux, FreeBSD, NetBSD), Microkernel (Hurd)
Verstek-gebruikerskoppelvlak:GNOME Grafiese Gebruikerskoppelvlak
Lisensie:GPL en ander lisensies
Status:Aktief

Die Debian stabiele stelsel is die gewildste uitgawe vir persoonlike rekenaars en netwerke, en word as basis gebruik vir baie ander verspreidings.

Die Debian projek is deur Ian Murdock begin op 16 Augustus 1993. Debian 0.01 is op 15 September 1993 vrygestel en die eerste stabiele weergawe, 1.1, op 17 Junie 1996.

Heelwat ander Linux-verspreidings, soos Ubuntu Linux, is op Debian gebaseer en maak gebruik van Debian-pakkette.

Stabiele weergawes van Debian word ongeveer elke 2 jaar vrygestel. Dit ontvang amptelike ondersteuning vir ongeveer 3 jaar, met opdaterings. Debian het ook sy langtermynondersteuningprojek sedert Debian 6 (Debian Squeeze) begin. Vir elke Debian-uitgawe ontvang dit twee jaar se ekstra sekuriteitsopdaterings. Elke Debian-uitgawe ontvang 5 jaar se sekuriteitsondersteuning.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1993LinuxVrye Sagteware

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KalsiumNasiebouLys van bekende Suid-AfrikanersLys van myne in Suid-AfrikaMantisIdioomMeningsverskil oor aardverwarmingBynierRenteSkildklierMaatskappySias ReineckeMahatma GandhiN.P. van Wyk LouwOsoonlaagNic de JagerRymTrekarbeidDoziRina HugoVigsCoca-ColaSharpeville-slagtingDieregeluideSuiwelprodukWerkloosheidAardrykskundeArmoedeverligtingNatuurrampHeidelberg, GautengFluoorVerkoueMiltDigvormLiewe HeksieWapen van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeSlangAfrikaanse TaalmonumentSekondêre sektor van die ekonomiePlae van EgipteMaroela MediaRekeningkundePseudowetenskapLys van Suid-Afrikaanse musikanteGetalBeaufortskaalPornografiese akteurVulkanismeMondReënspinnekopRomeinse RykWikimedia-stigtingJohan VorsterSeksuele stimulasieGeelslangAB de VilliersKlimaatsverandering in AfrikaKontinentYslandSkaakPerdBetonAkkedisSteve BikoTweede VryheidsoorlogJaco JacobsDrinkwatervoorsieningOlimpiese SomerspeleOnderhandelinge om apartheid te beëindigKappie (skryfteken)Onse VaderPersoonlike voornaamwoord🡆 More