Hyde Park, Johannesburg

Hyde Park is 'n welaf voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika, en 'n voormalige voorstad van Sandton, Gauteng.

Hyde Park
Hyde Park is in Gauteng
Hyde Park
Hyde Park
Hyde Park, Johannesburg Hyde Park se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°7′19″S 28°2′26″O / 26.12194°S 28.04056°O / -26.12194; 28.04056 28°2′26″O / 26.12194°S 28.04056°O / -26.12194; 28.04056
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal2,80 km2 (1,08 vk. myl)
Bevolking
 (2001)
 • Totaal2 431
 • Digtheid868/km2 (2 250/vk. myl)
Poskode (strate)
3370

Dis noord van Dunkeld geleë en wes van Illovo, sowat 9 km noord van Johannesburg se stadsaal. Die voorstad is genoem na die Londense voorstad met dieselfde naam, maar die bron meld nie die rede vir dié vernoeming nie.

Bron

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Verwysings


Hyde Park, Johannesburg  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Tags:

GautengJohannesburgSandtonSuid-AfrikaVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HondSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Indies-Pakistanse Oorlog van 1965KriekRomeKolitisOnderhandelinge om apartheid te beëindigRugby AustraliaInterlingueGoogle MapsKoos BekkerMiddeleeuse kookkunsSmall HandsBergskilpadFidjiMenslikepapilloomvirus-infeksieAfrikaPous Leo XEnsiemChirurgieBrasiliëBlaaskankerBelgiëParasetamolLeah van NiekerkPanama-dokumenteAnrich HerbstJohan DegenaarSally EsterhuizenLatynJodeVisSuid-AfrikaEnkelvoudige sinEkonomie van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogJoaquin PhoenixHemelvaartsdagAustraliëGeoffrey HintonYouTubeMondP. RamleeWolmaransstadNatuurbewaringKnopiespinnekopByvoeglike naamwoordJavaScriptLord’sEmily HobhouseChristo WieseSkildklierKhanyi MbauKunsWeeluisMiltBangladesjGeldDeon GrootUniversiteit van die WitwatersrandKaukasiese taleParysJan van RiebeeckGianna MichaelsNierLibiëWaterpokkiesWikiLeaksAfrikaanse taalleerElim, LimpopoTegnologieLys van Afrikaanse skrywersRieldansDesiré Gardner🡆 More