Henry David Thoreau

Henry David Thoreau (1817 - 1862) was 'n Amerikaanse skrywer en filosoof.

Hy is veral bekend vir sy boek, Walden, waarin hy peins oor 'n eenvoudige lewe in 'n natuurlike omgewing, asook sy opstel Civil Disobedience ("Burgerlike ongehoorsaamheid"), waarin hy 'n argument stel vir individuele weerstand teen staatsregering ten tye van morele opposisie van 'n onregverdige staat.

Henry David Thoreau
Henry David Thoreau
Henry David Thoreau in 1856

Gebore 12 Julie 1817
Concord, Massachusetts
Oorlede 6 Mei 1862 (op 44)
Concord, Massachusetts
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Etiek, Poësie, Religie, Politiek, Biologie, Filosofie, Geskiedenis
Alma mater Harvard-kollege
Beïnvloed deur Indiaanse filosofie, Ralph Waldo Emerson, Thomas Carlyle, Charles Darwin
Invloed op Mahatma Gandhi, John F. Kennedy, Martin Luther King, Jr., Walt Whitman, Leo Tolstoi, Marcel Proust, William Butler Yeats, Sinclair Lewis, John Zerzan, Ernest Hemingway, Upton Sinclair, Emma Goldman, E. B. White, E. O. Wilson, B. F. Skinner, George Bernard Shaw.
Handtekening Henry David Thoreau

Thoreau se boeke, artikels, opstelle, joernale en gedigte tel saam meer as 20 volumes. Tussen sy blywende bydraes was sy skrywes oor natuurgeskiedenis, waarin hy die metodiek en vindings van ekologie voorsien het, en omgewingsgeskiedenis; beide vorms van moderne omgewingskunde.

Hy was sy lewe lank ten gunste van die afskaffing van slawerny en het lesings gegee wat die wette rakende voortvlugtende slawe aangeval het. Hy het die skrywes van Wendell Phillips geprys en ander ondersteuners van die afskaffing van slawerny, soos John Brown, verdedig. Thoreau se filosofie van burgerlike ongehoorsaamheid het die politieke denke en dade van latere figure soos Leo Tolstoi, Mahatma Gandhi en Martin Luther King jr. beïnvloed.

Daar word soms na Thoreau verwys as 'n individualistiese anargis en 'n inspirasie vir ander anargiste. Alhoewel sy skrywes die verbetering, liewer as afskaffing van regering aanbeveel, mik die genoemde verbeterings na regeringloosheid: "Die beste regering is een wat geensins regeer nie en wanneer mense daarop voorbereid is, sal dit die soort regering wees wat hulle sal hê".

Werke

  • Aulus Persius Flaccus (1840)
  • The Service (1840)
  • A Walk to Wachusett (1842)
  • Paradise (to be) Regained (1843)
  • The Landlord (1843)
  • Sir Walter Raleigh (essay) (1844)
  • Herald of Freedom (essay)(1844)
  • Wendell Phillips Before the Concord Lyceum (1845)
  • Reform and the Reformers (1846–48)
  • Thomas Carlyle and His Works (1847)
  • A Week on the Concord and Merrimack Rivers (1849)
  • Civil Disobedience of On the Duty of Civil Disobedience (1849)
  • An Excursion to Canada (1853)
  • Slavery in Massachusetts (1854)
  • Walden (1854)
  • A Plea for Captain John Brown (1859)
  • Remarks After the Hanging of John Brown (1859)
  • The Last Days of John Brown (1860)
  • Walking (1862)
  • Autumnal Tints (1862)
  • Wild Apples: The History of the Apple Tree (1862)
  • The Fall of the Leaf (1863)
  • Excursions (bundel) (1863)
  • Life Without Principle (1863)
  • Night and Moonlight (1863)
  • The Highland Light (1864)
  • The Maine Woods (1864) Ten volle geannoteerde uitgawe. Jeffrey S. Cramer, red., Yale University Press, 2009
  • Cape Cod (1865)
  • Letters to Various Persons (1865)
  • A Yankee in Canada, with Anti-Slavery and Reform Papers (1866)
  • Early Spring in Massachusetts (1881)
  • Summer (1884)
  • Winter (1888)
  • Autumn (1892)
  • Miscellanies (1894)
  • Familiar Letters of Henry David Thoreau (1894)
  • Poems of Nature (1895)
  • Some Unpublished Letters of Henry D. and Sophia E. Thoreau (1898)
  • The First and Last Journeys of Thoreau (1905)
  • Journal of Henry David Thoreau (1906)
  • The Correspondence of Henry David Thoreau geredigeer deur Walter Harding en Carl Bode (Washington Square: New York University Press, 1958)
  • Poets of the English Language (Viking Press, 1950)
  • I Was Made Erect and Lone
  • The Bluebird Carries the Sky on His Back (Stanyan, 1970)
  • The Dispersion of Seeds gepubliseer as Faith in a Seed (Island Press, 1993)
  • The Indian Notebooks (1847-1861) keur deur Richard F. Fleck

Verwysings

Tags:

Amerikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Boer Soek 'n VrouPinksterRina HugoApple Inc.SondagWebkruiperSI-stelselLesbiërGeorgiëBesproeiingAlexis TexasMasturbasieVachelliaKunsmatige intelligensieColin SteynBoodskapAgtervoegselPoësieMorfologie (taalkunde)VerkoueLandbou in Suid-AfrikaNiersteenNagapiePlae van EgipteRumatiekFiksieApostoliese GeloofsbelydenisEienaamVoedselbewaringBrongitisAntoinette KellermannWaterbesoedelingPeruSwitserlandTuberkuloseDie VaderlandApartheidKolonoskopiePersentasieCarcassonneEkonomie van Suid-AfrikaRamadanAlkoholTogoJodeLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameFokker F27 FriendshipLeestekenSkaapOu Apostoliese KerkNedersettingClaire CarletonVaginaDaggaZMieliestronkWestdenedam-rampTweede VryheidsoorlogMillimeterGezina, PretoriaVisTegnologieLiefdeFrancois KrigeLys van lande volgens bevolkingGayLeon KrugerInfeksieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaAnilingusHondChlorofilHartBisGewone dikkopLekkerruikpeul🡆 More