Heinz Heger

Josef Kohout (24 Januarie 1915 – 15 Maart 1994) was die Oostenrykse oorlewende van ’n Nazi-konsentrasiekamp wat daarheen gestuur is omdat hy homoseksueel was.

Hy is die bekendste vir sy boek van 1972, Die Männer mit dem rosa Winkel (in Engels vertaal as The Men with the Pink Triangle). Dit is deur ’n kennis, Hans Neumann, geskryf onder die skuilnaam Heinz Heger, wat dikwels valslik aan Kohout toegeskryf word.

Heinz Heger
Heinz Heger
Gebore
Josef Kohout

1917
SterfMaart 1994
Wene, Oostenryk
NasionaliteitVlag van Oostenryk Oostenryk
Bekend virDie Männer mit dem Rosa Winkel
Ouer(s)Amalia en Josef senior

Die boek is een van die min eerstehandse weergawes van die behandeling van gay mans in Nazi-gevangenskap. Dit is in verskeie tale vertaal en ’n tweede uitgawe is in 1994 gepubliseer. Dit was die eerste getuienis van ’n gay oorlewende van die konsentrasiekampe wat in Engels vertaal is, en word as die bekendste beskou. Die publikasie daarvan het gehelp om die soeklig te laat val nie net op die lyding van homoseksuele mans onder die Nazi-bewind nie, maar ook op die gebrek aan erkenning en vergoeding ná die oorlog.

Kohout se boek was die inspirasie vir die 1979-toneelstuk Bent deur Martin Sherman. ’n Rolprent is in 1997 daarvan gemaak met Sean Mathias as regisseur.

Nalatenskap

Kohout is in Wene dood en van sy besittings is deur sy lewensmaat aan die United States Holocaust Memorial Museum geskenk. Dit sluit Kohout se dagboeke van die kamp in, asook briewe van sy ouers af wat hom nooit bereik het terwyl hy gevange gehou is nie en die stuk materiaal met die pienk driehoek en sy gevangenenommer wat hy gedwing is om te dra. Dit was die eerste pienk driehoek wat aan ’n geïdentifiseerde individu behoort het wat deur ’n museum aangeskaf is.

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

15 Maart1915199424 JanuarieEngelsHomoseksualiteitKonsentrasiekampNaziOostenryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntoniemKrieketHoofpynSlag van BloedrivierNeurenberg-verhoreVerstedelikingKolorektale kankerViëtnamBlaarAngssteuringKappie (skryfteken)MangelontstekingKuberkrakerEdel Agtvoudige PadAnneli van RooyenBloedsomloopstelselDriedimensioneelNaeltjiesMarkus JoosteWoordKoorsblaarWatersuiweringAkwariumGeslagsgelykheidRina HugoEtniese groepSkoenlapperRuan JoshBreinvliesontstekingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBynierKaartPlaasjapieMIVMetaalnywerheidSaartjie BaartmanLys van Afrikaanse televisiereekseSteve HofmeyrDurbanKoue OorlogGeografie van Suid-AfrikaMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaHemelvaartsdagLys van Suid-Afrikaanse skrywersHoofletterBoeddhismeMynbouKnysnaYouTubeEkostelselLieweheersbesieVoedingAardverwarmingHidroëlektrisiteitFabelJust NuisanceAalwynAfrikanernasionalismeDiplopodaWynOman AirVolhoubaarheidXHTMLKoos du PlessisRooms-Katolieke KerkOngeprosesseerde kosRefentse MorakeKlankverskynselsMenslike skeletPomeloKankerGeskiedenis (vakgebied)Ekonomiese VryheidsvegtersTrappe van vergelykingHartaanvalNoordwesApril🡆 More