Handsak

'n Handsak (purse of bag in Amerikaanse Engels), is 'n hanteerbare medium tot groot sak wat dikwels modieus ontwerp is, en deur vroue gebruik word om hul persoonlike items in te hou.

Handsak
Die Koningin dra haar handsak.
Handsak
Model by die New York Modeweek wat 'n Louis Vuitton-handsak vertoon.

Vroeë moderne Europeërs het beursies gedra vir een uitsluitlike doel: om munte in te dra. Beursies word van sagte lap of leer gemaak en word deur mans sowel as dames gedra.

In die 17de eeu het jong meisies geleer borduurwerk doen as 'n noodsaaklike vaardigheid vir die huwelik; dit het hulle ook aangespoor om baie mooi handsakke te maak. Mans het egter nie hierdie tendens gevolg nie. Hulle gebruik eerder beursies en sakke, wat gewild geword het met die mansbroek.

20ste eeu

Gedurende die 1940's, het die rantsoenering van tekstiele vir die Tweede Wêreldoorlog gelei tot die vervaardiging van handsakke gemaak van materiale soos raffia of gehekel van gare. Sommige vroue het hul eie klein handsakke met kommersiële patrone gehekel gedurende hierdie tydperk.

Handsak 
Krokodilvelhandsakke in 'n bewaringsgebieduitstalling by Bristol Dieretuin, Engeland

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

EngelsModeontwerpVrou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BateStaalByvoeglike naamwoordGeslagsgelykheidMasturbasieLys van kinderspeletjiesSpysverteringstelselNatuurrampTierWitbloedselCovid-19-pandemieDwelmmiddelTsongaJohn Brown (aktivis)RymToekoms van die AardeLenteOligopolieErfenisDonderstormBesoedelingByung-Chul HanBywoordLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMorfeemVraag en aanbodKokerboomKonflik (proses)SwitserlandTaalRivierNatuurbewaringDoziLys van Suid-Afrikaanse skrywersSout (chemiese stof)HartaanvalElektrisiteitRooms-Katolieke KerkDuitse maselsMensSelfieSuikersiektePeriodieke tabelDesmond TutuKatHolocaustZack du PlessisYouTubeNagmaalGedigNarsistiese persoonlikheidsteuringAtleetvoetGeweldMenseregtedagEkonomiese sektorNatuurBorsteSeptimius AwardsAfkortingHibernasieKrampMarie AntoinetteIntensiewe vormLetsiteleAfleiding (taalkunde)WetenskapAluminiumNeo-NazismeEuropaCoca-ColaAngolaSweedsVrouWet op Bantoe-onderwysAnale seks🡆 More