Hammer Spvg

Hammer SpVg is 'n Duitse sportklub in Hamm in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale, veral bekend vir sy sokkerafdeling.

Hammer SpVg
Hammer Spvg
Volledige naam Hammer Spielvereinigung
03/04 e.V.
Stigtingsdatum 11 April 1903
Tuisveld EVORA Arena,
Hamm
Kapasiteit 8.500
Kompetisie Oberliga Wesfale

Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir aikido, judo, handbal, vlugbal, rolhokkie, gimnastiek en trompoppies.

Die klub het op 11 April 1903 ontstaan as Hammer FC. In 1912 het die lede van Gymnasialer FC Hamm (gestig op 25 Februarie 1903) by die klub aangesluit. In 1919, na die Eerste Wêreldoorlog, het die klub met Hammer Turnverein 1859 saamgesmelt om TuS 1859/1903 Hamm te vorm. Teen 1922 het die twee klubs egter weer uitmekaargespat, maar Hammer Sportverein 1904 het by die klub aangesluit om Hammer SpVgg 03/04 te vorm.

Die hoogtepunt in die klubgeskiedenis was toe die Regionalliga in 1966 gehaal is, destyds die op die tweede vlak van die Duitse sokkerstruktuur. Verder is die tweede rondte van die DFB-Pokal in die 1980/81- en die 1982/83-seisoene gehaal.

Onlangse ligaposisionering

  • 1963-64(III)Verbandsliga Wesfale9de
  • 1964-65(III)Verbandsliga Wesfale6de
  • 1965-66(III)Verbandsliga Wesfale1ste
  • 1966-67(II)Regionalliga Wes16de
  • 1967-68(III)Verbandsliga Wesfale2de
  • 1968-69(III)Verbandsliga Wesfale3de
  • 1969-70(III)Verbandsliga Wesfale3de
  • 1970-71(III)Verbandsliga Wesfale2de
  • 1971-72(III)Verbandsliga Wesfale7de
  • 1972-73(III)Verbandsliga Wesfale11de
  • 1973-74(IV)Verbandsliga Wesfale13de
  • 1974-75(IV)Verbandsliga Wesfale5de
  • 1975-76(IV)Verbandsliga Wesfale4de
  • 1976-77(IV)Verbandsliga Wesfale16de
  • 1977-78(IV)Verbandsliga Wesfale18de
  • 1978-79(V)Landesliga1ste
  • 1979-80(IV)Verbandsliga Wesfale1ste
  • 1980-81(III)Oberliga Wesfale8ste
  • 1981-82(III)Oberliga Wesfale10de
  • 1982-83(III)Oberliga Wesfale14de
  • 1983-84(III)Oberliga Wesfale14de
  • 1984-85(III)Oberliga Wesfale6de
  • 1985-86(III)Oberliga Wesfale13de
  • 1986-87(III)Oberliga Wesfale12de
  • 1987-88(III)Oberliga Wesfale9de
  • 1988-89(III)Oberliga Wesfale13de
  • 1989-90(III)Oberliga Wesfale14de
  • 1990-91(IV)Verbandsliga Wesfale3de
  • 1991-92(IV)Verbandsliga Wesfale9de
  • 1992-93(IV)Verbandsliga Wesfale1ste
  • 1993-94(V)Verbandsliga Wesfale2de
  • 1994-95(IV)Oberliga Wesfale11de
  • 1995-96(IV)Oberliga Wesfale6de
  • 1996-97(IV)Oberliga Wesfale9de
  • 1997-98(IV)Oberliga Wesfale10de
  • 1998-99(IV)Oberliga Wesfale16de
  • 1999-00(V)Verbandsliga Wesfale12de
  • 2000-01(V)Verbandsliga Wesfale5de
  • 2001-02(V)Verbandsliga Wesfale8ste
  • 2002-03(V)Verbandsliga Wesfale8ste
  • 2003-04 (V)(V)Verbandsliga Wesfale8ste
  • 2004-05(V)Verbandsliga Wesfale8ste
  • 2005-06(V)Verbandsliga Wesfale1ste
  • 2006-07(IV)Oberliga Wesfale14de
  • 2007-08(IV)Oberliga Wesfale 8ste
  • 2008-09(V)Oberliga Wesfale 16de
  • 2009-10(V)Oberliga Wesfale 17de
  • 2010-11 (VI) Westfalenliga 6de

Literatuur

  • Dietrich Schulze-Marmeling:Für Fussball hättest Du mich nachts wecken können - Zur Geschichte von Sport und Arbeit in der Region Hamm. Göttingen 1992 (Die Werkstatt)

Eksterne skakels

Oberliga Wesfale 2007/08-seisoen

Rooiwit Ahlen II | DSC Arminia Bielefeld II | VfL Bochum II | SC Delbrück | SpVgg Erkenschwick
DJK Germania Gladbeck | FC Gütersloh 2000 | Hammer SpVg | SC 04 Westfalia Herne |
SV Lippstadt 08 | Sportvriende Lotte | SC Preußen Münster | SF Oestrich Iserlohn | FC Eintracht Rheine | FC Schalke 04 II SV Schermbeck | TSG Sprockhövel | SC Wiedenbrück 2000

Tags:

Deelstate van DuitslandDuitseGimnastiekHammHandbalJudoNoord-Rynland-WesfaleSokkerSportVlugbal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cleopatra VIIAspoestertjieWaterkringloopBruto binnelandse produkLeeuKersfeesHadedaLys van Suid-Afrikaanse musikanteMantisIndiëHannes van WykVolstruisWoordeboekMangaanMobutu Sese SekoKoöperasiestoriesMaanOmgewingsbeheerEmo AdamsGroot GatSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Dulcie van den BerghSpinnekopAkkedisDiarreeIslamBywoordBasisinkomsteVaginale kankerJan BlohmMachu PicchuWhatsAppWaarheid-en-versoeningskommissieAfrikaansGeldRuhan du ToitWerkwoord1 HenogVolumeKommunikasieSeksismeGesondheidGewone luislangDansPlatteland (rolprent)Afrikaanse taalleerHeuningbyVrystaatJeuksiekteLys van slangeAkuutSoweto-opstandToerismeSonTien GebooieEkonomiese sektorMensHokkieDistrik SesPersManslagChirurgieNegrologieAdolf HitlerOorkruipersRoesC++Griekwa-AfrikaansEuropese verkenning van Suid-AfrikaAfkortingMonopolyVlekvrye staalRookgewoonteKolorektale kankerApple II-reeksYsterInflasie🡆 More