H I-Gebied

’n H I-gebied is ’n groot interstellêre wolk van neutrale atomiese waterstof, plus ’n hoeveelheid helium en ander elemente.

Dié streke skyn nie lig uit nie.

Wanneer ’n H I-gebied met uitspreiende geïoniseerde gas bots (soos ’n H II-gebied, sal laasgenoemde helderder skyn as gewoonlik. Die graad van ionisering in ’n H I-gebied is baie klein teen sowat 10−4 (dus een deeltjie per 10 000). Die temperatuur van so ’n gebied is sowat 100 K en word gewoonlik as isotermies beskou, behalwe naby ’n uitspreiende H II-gebied.

Verwysings

Sien ook

Tags:

HeliumWaterstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TennisVerkleinwoordAlliterasieSeksuele opwekkingRenteKarakteriseringNommertekenFrankrykVolhoubaarheidLeestekenTarentaleHomoniemRefleksieNasionaal-SosialismeVulvaVlinderPaasfeesKerngeneeskundeVrouJewgeni PrigozjinJavaScriptWoordeboek van die Afrikaanse TaalAndrew DavisTemperatuurVrystaatTolla van der MerweEksponentMartin Luther King jr.Abstraksie (rekenaarwetenskap)ViëtnamProteaMensBrongitisLenteMaselsPersoon (taalkunde)Koos du PlessisEkonomiese sektorHannes van WykGoogleJakkalsJapie GreylingCalviniaDriedimensioneelMaagsweerSelfoonLongontstekingSwart menseBestaansboerderyVlekvrye staalRassisme in AfrikaDistrik SesUitwerking van klimaatsveranderingSeksuele penetrasieVarkOranjerivierMenseregteLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaTswanaVaginale kankerLidwoordHadedaBosluisbytkoorsYsterChristendomMonopolyNatuurrampJohan BadenhorstKarooDeelwoordKookpuntLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBeesWaterbesoedelingGeskiedenis van Suid-Afrika🡆 More