Grootfontein

Grootfontein is 'n dorp in die noorde van Namibië (Otjozondjupa).

Die dorp het 23 800 inwoners. Die burgemeester is Emma Taukuheke.

Grootfontein
Stad
Ingang na Grootfontein
Ingang na Grootfontein
Wapen van Grootfontein
Wapen
Leuse(s): 
Fons Vitæ
Grootfontein is in Namibia
Grootfontein
Grootfontein
Koördinate: 19°33′57″S 18°06′12″O / 19.56583°S 18.10333°O / -19.56583; 18.10333 18°06′12″O / 19.56583°S 18.10333°O / -19.56583; 18.10333
LandVlag van Namibië Namibië
StreekOtjozondjupa
Stigting1885-1886
Regering
 • BurgemeesterEmma Taukuheke
Hoogte
1 460 m (4 790 ft)
Bevolking
 • Totaal23 793
Skakelkodes067
WebwerfMunisipaliteit van Grootfontein

Geografie en klimaat

Grootfontein 
Die Hoba-Meteoriet by Grootfontein

Die dorp Grootfontein lê 1 460 meter bo seevlak in die Otavi-streek. Tesame met Otavi en Tsumeb, is dit die bes benutte deel tussen die Otaviberge. Die gemiddelde jaarlikse reënval beloop minstens 550 millimeter, wat heelwat hoër is as die gemiddeld vir Namibië en dus uitgebreide gewaslandbou moontlik maak.

Besienswaardighede in die omgewing is die Draak-se-asem-grot en die 60 ton Hoba-meteoriet.

Onderwys en godsdiens

Die dorp het in 2010 'n Afrikaanse privaat skool gekry met die stigting van die Grootfontein Agri College wat benewens landbouvakke ook gewone onderrig van gr. 1 tot gr. 12 gebied het. Dié skool het einde 2021 gesluit. Die Deutscher Schulverein Grootfontein bedryf sedert 1996 'n privaat Duitse laerskool met sowat 17 leerlinge. In Januarie 2021 het die privaat skool Karstveld Academy met klasse van gr. RRR tot gr. 12 geopen in splinternuwe geboue.

Die Nederduitse Gereformeerde Kerk se NG gemeente Grootfontein is in 1945 hier gestig, twee jaar ná die plaaslike Gereformeerde kerk. Die Evangelies-Lutherse Kerk in Namibië (DELK) se plaaslike gemeente is reeds in 1910 tydens die Duitse koloniale bewind gestig.

Bekende boorlinge

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Grootfontein Geografie en klimaatGrootfontein Onderwys en godsdiensGrootfontein Bekende boorlingeGrootfontein Sien ookGrootfontein VerwysingsGrootfontein Eksterne skakelsGrootfonteinBurgemeesterNamibiëOtjozondjupa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Reg tot ‘n gesonde omgewingLiefdeBorsVioolGeweldLeierskapMahatma GandhiKongo-krisisMurunwa MakwarelaNederlandHandelsmerkRussiese inval in Oekraïne sedert 2022JakobAppel (sanger)SkilpadSout (chemiese stof)Preseminale vloeistofSlag van Cuito CuanavaleHorlosieSkoenlapperOseaanSteenkool in Suid-AfrikaLeonardo da VinciSpelerposisies in rugbyNierversakingIndiëSwart menseGeskiedenis (vakgebied)Onderwerp (taalkunde)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereVarkgriepSatellietGeskiedenis van kindermishandelingSiekteVratRooikatGroot TrekPapierStudievaardighedeRenaissanceGeldSonnestelselKlopjagAfrikaanse TaalmonumentDonderstormElektrodeKhoikhoiAnale seksCorioliskragSaartjie BaartmanNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaTemperatuurKarakteriseringWeervoorspellingWinterEugenetikaLuiperdWitrenosterE-posGroot-VisrivierRenteJeugdagVaalrivierVergelykings (taalkunde)TikTokNelson MandelaGesondheidTswanaDie GelofteLoodMenseregtedagGalblaasVakbondChroniese siekte🡆 More