Gereformeerde Kerk Sasolburg-Grootfontein

Die Gereformeerde kerk Sasolburg-Grootfontein was een van drie gemeentes van die GKSA wat tussen 1954, die dorp se stigtingsjaar, en 1983 op Sasolburg gestig is.

Gereformeerde Kerk Sasolburg-Grootfontein
Dr. Benonie Duvenage, leraar van 1988 – 1992.

Nadat die Gereformeerde kerk Sasolburg in 1954 gestig is, het amper 30 jaar verloop tot die stigting van die volgende twee gemeentes op die dorp, naamlik Sasolburg-Grootfontein en Vaalpark, wat vandag nog bestaan. Die Grootfontein-gemeente het egter in 1994 ontbind waarna lidmate blykbaar by die moedergemeente ingeskakel het. Sasolburg-Grootfontein het in sy hele 11-jarige bestaan die moedergemeente se kerkgebou gedeel.

Predikante

  1. Du Plessis, Marthinus Jacobus, 1984 – 1985
  2. Boshoff, Marthinus Christoffel, 1985 – 1988 (verlaat die bediening)
  3. Duvenage, dr. Benonie, 1988 – 1992 (aanvaar sy emeritaat)
  4. Verhoef, Gabriël Cornelis, 1992 – 1994 (waarna Sasolburg tot 2002)

Bronne


Tags:

Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSasolburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos du PlessisMieliestronkHeuningSprokieSosiale mediaHemelvaartsdagBuffelSinoniemInternetJannie du ToitKrimpvarkieGawes van die Heilige GeesMensPornografieRekenaarJan de WetRooilipslangGriekse mitologieLetterlike en figuurlike taalgebruikVerenigde KoninkrykTelwoordBTWLieweheersbesieWes-KaapSwangerskapElzette MaarschalkWielewaalMierMenstruasieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierBlaaskankerOntkiemingTweede WêreldoorlogEnsiklopedieSeksuele penetrasieAardbewingKindermishandelingGeboorteWiskundige terminologieReddingskakeDieregeluideLandbou in Suid-AfrikaMantisAgtervoegselJeuksiekteVerenigde State van AmerikaGeografie van Suid-AfrikaRooibokHemelvaartGrondwet van Suid-AfrikaBynierFisioterapieNarsistiese persoonlikheidsteuringKlereMenslike skeletKolitisKaren MeiringDeon MeyerBloedingPapierSekondêre sektor van die ekonomieAarverkalkingMusiekteaterCSSNkosi Sikelel' iAfrikaSeksAnale seksWiskundeHolocaustGalblaasMaan🡆 More