Draakasemgat

Draakasemgat (Drachenhauchloch) is 'n grot geleë op die plaas Hariseb in die Otaviberge, wes van die pad tussen Grootfontein en Tsumeb, 46 km noordwes van Grootfontein en noordwes van die Hoba-meteoriet in die Otjozondjoepa-streek van Namibië.

Dit was in 1986 ontdek, en is vernoem na die klam lug wat by sy ingang opkom.

Draakasemgat
'n Skets van Draakasemgat in 1986.

Onder in die grot bekend is die grootste bekende onderaardse meer in die wêreld.

Die oppervlakte van die meer is 2,61 ha en is sowat 80 m onder die oppervlakte van die aarde. 'n Presiese diepte van die meer is nog nie vasgestel nie, maar dit word op minstens 100 m geskat. Die damp wat uit die bek van die grot opstyg, is 'n aanduiding van die natuurwonder in die plat doringveld en het die naam aan die grot gegee. In 1986 het lede van die Transvaalse afdeling van die Suid-Afrikaanse Speleologiese Vereniging die meer ontdek.

Alhoewel daar gerapporteer is dat die skaars visspesies, Clarias cavernicola, in die meer in Draakasemgat woon, is dit inkorrek. Dit is slegs gevind in die nabygeleë Aigamasgrot.

Lees ook

Verwysings

Bronne

  • Rudd, Sandy en John Gibbs: Dragon's breath adventure: a Namibian story. Windhoek: New Namibia Books, 2000. ISBN 978-99916-31-06-6
  • www.lochstein.de
  • www.verticaltrip.it

Eksterne skakels

17°47′08″O / 19.46806°S 17.78556°O / -19.46806; 17.78556

Tags:

Draakasemgat Lees ookDraakasemgat VerwysingsDraakasemgat BronneDraakasemgat Eksterne skakelsDraakasemgatGrootfonteinGrotHoba-meteorietNamibiëOtjozondjoepaTsumeb

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Die CampbellsDaggaLieweheersbesieSaraikiLa NiñaWet op NaturellengrondAntoniemMiljardMosambiekse spoegkobraYGeografie van Suid-AfrikaFred ZeilingaTonteldoosStollingsgesteente2023 Spaanse Grand PrixAprilMiltOtterDikdermWikiquoteOntsteking (geneeskunde)KoorsGoogle TranslateGewone janfrederikGroepsdrukSteve HofmeyrJudaïsmeRenosterBlackie Swart (sanger)Jakkie Louw7de LaanFamilie (verwantskap)KanadaReënspinnekopZirk BerghNarsismeHomofoonTegnologieLiefdeCyril RamaphosaStephanus Jacobus du ToitOraniaLugbesoedelingSpinnekopJesajaPegasus-projekIsraelBoor (element)Nazi-DuitslandEthiopiese kalenderGeelstertOlifantWikipediaStikstofDistrik SesTaalGeweldNonnetjie-uilDawidKimberleyIP-adresBloeddrukWTsammaDroomDigitale objek-identifiseerderSelfoonSkaapSekelbosOnderhandelinge om apartheid te beëindigJo BlackXenofobie in Suid-AfrikaGesondheidsbeleidAnatolië🡆 More