Groenlandkabeljou

Groenlandkabeljou (Gadus ogac), een van drie soorte kabeljou, kom voor van Port Barrow, Alaska tot by Wes-Groenland; suid langs die Kanadese kus tot by die Miramichi, Golf van Sint-Laurens en Kaap-Breton-eiland met 'n afgesonderde bevolking in die Witsee.

Groenlandkabeljou leef gewoonlik naby die kus in water minder as 200 m diep en word selde in die diep see ver van die kus aangetref. Visse van 5 tot 6 jaar bereik lengtes van omtrent 50 cm. Groenlandkabeljou word selde ouer as 9 jaar oud en word nie sommer langer as 60 cm nie.

Groenlandkabeljou
Groenlandkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Gadinae
Genus:
Spesie:
G. ogac
Binomiale naam
Gadus ogac
Richardson, 1836
Groenlandkabeljou
Vangste van 1970 tot 2010.

Sien ook

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bipolêre gemoedsteuringBurgerregteKrokodilAfrikaansMiltSuiwelprodukDieregeluideDokterKlein-KarooFinale OplossingAfrikaanse TaalmonumentTransatlantiese slawehandelNederlandsPastoorAsiëUnited Democratic FrontRivierAbstraksie (rekenaarwetenskap)BloemfonteinHipoteseGriepHerfsAartappelRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AgtervoegselGrootste rampe in Suid-Afrika7de LaanDachshundPornografieJagluiperdNG gemeente MurraysburgLuiperdOrale seksWet op NaturellengrondWoestynNasionale VrouemonumentPussy RiotTafelbergReënspinnekopAfrikanersVolhoubaarheidRekeningkundeMieliestronkSuikersiekteAnale seksPeriodieke tabelCheslin KolbeDiskriminasieVarkDataverwerkingKoeffisiënt en magswortelJavaScriptLongLys van NG gemeentesKindermishandelingRomeinse RykSamestellende afleidingXhosasNatuurHemelvaartsdagDonderstormPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNic de JagerHematuriePotchefstroomMarie AntoinetteSowjetunieKompasVraag en aanbodVoortrekkermonumentAtleetvoetGordelroosRobbeneilandKlimaatsverandering in Suid-AfrikaFrankrykRosa ParksEuropaBernice West🡆 More