Goue Blennie

Die Goue blennie (Ecsenius midas) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Golden blenny.

Goue blennie
Goue Blennie
Ecsenius midas
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Ecsenius
Spesie:
E. midas
Binomiale naam
Ecsenius midas
Starck, 1969
Goue Blennie
'n Goue blennie van naby afgeneem.

Voorkoms

Die kop het 'n stomp voorkoms en daar is 'n naaldagtige uitgroeisel op die neus. Die vis se kop en lyf is goud van kleur met 'n swart kol onder die pens by die anus. Die dorsale vin se rant is swart en die vis word tot 10 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 5 – 30 m diep is en vreet soöplankton. Hulle kom dikwels in skole voor.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Goue Blennie VoorkomsGoue Blennie HabitatGoue Blennie Sien ookGoue Blennie BronGoue Blennie Eksterne skakelGoue Blennie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Letterlike en figuurlike taalgebruikBrandmondsindroomIronieWillie JoubertTuberkuloseKomplementêre kleureDesmond TutuXHTMLTrevor NasserHaasAngina pectorisSpeelkaartVioolGalileo GalileiPastoorPornografiese subgenresBotswanaSuid-SothoDuitsKweekhuiseffekLabia (geslagsdele)Universele Verklaring van MenseregteJohn Samuel SchlesingerWêreld- Ekonomiese ForumBesnydenisMiljardSteve HofmeyrAarverkalkingBreinNamibiëEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingKoerantEngelsStam (taalkunde)Kasteel die Goeie HoopVoorsetselAborsieKarnivoorKatoenRassismeAB de VilliersVerkleurmannetjieSwawelMigrasie van diereNetbalLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDrinkwatervoorsieningHibernasieSkildklierSuid-EuropaGroot GatOmtrek, oppervlakte en volumeDuitse maselsKopieregStaalApostoliese GeloofsendingOorkruipersGroot-VisrivierJesus van NasaretSelfieHomoniemApartheidZack du PlessisNatriumAanhalingstekensVerlede tydHartAfrikaansDigvormKindersiektesBloedvergiftigingPornografiese akteurGesonde dieetNieuwoudtvilleInflasieDiarreeJohannesburg🡆 More