Gottfried Wilhelm Leibniz: Duitse wiskundige en filosoof

Gottfried Wilhelm Freiherr von Leibniz (* 1 Julie 1646 in Leipzig, geb.

Gottfried Wilhelm Leibniz; † 14 November 1716 in Hannover) was 'n Duitse filosoof en wetenskaplike, wiskundige, diplomaat, fisikus, geskiedkundige, bibliotekaris en doktor van sekulêre en kerklike reg. Hy word beskou as die universele denker van sy tyd en was een van die belangrikste filosowe van die laat 17de en vroeë 18de eeu.

Gottfried Wilhelm Freiherr von Leibniz
Gottfried Wilhelm Leibniz: Duitse wiskundige en filosoof
Geboortenaam Gottfried Wilhelm Leibniz
Gebore 1 Julie 1646
Leipzig, Keurvorstedom Sakse, Heilige Romeinse Ryk
Oorlede 14 November 1716 (op 70)
Hannover, Keurvorstedom Hannover, Heilige Romeinse Ryk
Nasionaliteit Gottfried Wilhelm Leibniz: Duitse wiskundige en filosoof Heilige Romeinse Ryk
Vakgebied Wiskunde, metafisika, logika, teodisee, universele taal
Beïnvloed deur Heilige Skryf, Plato, Aristoteles, Plotinus, Augustinus van Hippo, Scholastisisme, Thomas Aquinas, Nicholas van Cusa, Suárez, Giordano Bruno, Descartes, Hobbes, Pico della Mirandola, Jakob Thomasius, Gassendi, Malebranche, Spinoza, Bossuet, Pascal, Huygens, J. Bernoulli, Weigel, Thomasius, G. Wagner, Steno, Llull, Konfusius
Invloed op C. Wolff, Tetens, Maupertuis, Vico, Platner, Boscovich, Bonnet, Diderot, Hume, Husserl, Kant, G. Wagner, Bonald, Russell, Howison, Varisco, Chaitin, Gödel, Heidegger, LaRouche, du Châtelet, F. G. Frobenius, Nietzsche, Ravaisson, Bergson, Rescher, Deleuze, Tarde, Adorno
Handtekening Gottfried Wilhelm Leibniz: Duitse wiskundige en filosoof
Gottfried Wilhelm Leibniz: Duitse wiskundige en filosoof
Gottfried-Wilhelm-Leibniz-gedenkteken in Leipzig

Lewe

Leibniz is op 1 Julie 1646 in Leipzig gebore. Sy ouers, veral sy pa, 'n regsgeleerde, Friedrich Leibniz, oorspronklik van Altenberg/Erzgeb, wek al vroeg sy belangstelling in regs- en filosofiese probleme. Sy pa was 'n juris en professor in Moraliteitsfilosofie (Etiek) en sy ma die dogter van 'n regsgeleerde.

Eksterne skakels

Tags:

1 Julie14 November1646171617de eeu18de eeuDuitslandFilosoofFisikaGeskiedenisHannoverLeipzigWetenskapWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Chemiese elementDigitale en analogiese tydSharpeville-slagtingJohannesburgDuitslandLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSlimfoonEskomPersSpringbokkeDubbelpuntNasiebouInsekGraaff-ReinetLys van elemente volgens simboolRooibloedselJan van RiebeeckSelfieKompasAfrikaanse TaalmonumentGrondsoorteSeksposisieChatGPTSwemEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaEiffeltoringVoornaamwoordEreksieSkaakHindoeïsmeMenslike seksuele gedragPaasfeesUniondaleBysteekGroepsdrukKomplementêre kleureLys van Suid-Afrikaanse skrywersNic de JagerWeer (meteorologie)Ekonomiese kwessies in Suid-AfrikaGetalEnkelvoudige sinSlawernyRuimteCovid-19-pandemieStollingsgesteenteKletsrymDroogteDonkieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWhatsAppKunselementeNatuurrampSekondêre sektor van die ekonomieSeisoenSpinnekopSwart nasionalismeImpakte van toerismePropagandaVraag en aanbodRacheltjie de BeerKommunismeOranjerivierSkoenlapperAtlantiese OseaanKolitisMikro-ekonomieKontinentGreta ThunbergNederlandsMiljardHokkieKameelperdAfrikaVerenigde KoninkrykHematurie🡆 More