Gilgamesj: Sumeriese koning

Gilgamesj (Akkadies: 𒄑𒂆𒈦, Gilgameš, Sumeries: 𒄑𒉈𒂵𒈩, Bilgamesj) is die hoofkarakter in die Akkadiese epiese gedig Heldedig van Gilgamesj, wat beskou word as die eerste groot letterkundige werk, asook in vroeëre Sumeriese gedigte.

Gilgamesj: Sumeriese koning
    Hierdie bladsy bevat wigskrif. Sonder die regte lettertipe sal jy blokkies of snaakse tekens sien. Jy kan die regte lettertipe hier kry.

In die heldedig is Gilgamesj ’n halfgod met bomenslike krag wat die stadsmure van Uruk bou om sy volk te beskerm en op reis gaan om die ewige lewe te vind.

Gilgamesj: Sumeriese koning
Gilgamesj in die Louvre, Parys.

Gilgamesj word gewoonlik deur geleerdes as ’n historiese figuur beskou omdat geskrifte ontdek is wat sy bestaan en dié van ander mense in die heldedig bevestig. Hy was waarskynlik ’n koning iewers tussen 2800 en 2500 v.C. Volgens die Sumeriese Koningslys het Gilgamesj 126 jaar lank oor Uruk regeer.

Volgens ’n uitgebreide koningslys het hy en sy seun Urlugal die godin Ninlil se tempel in Tummal, ’n heilige deel van die stad Nippur, herbou.

Verwysings

Tags:

AkkadiesHeldedig van GilgamesjSumeriesUruk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BysteekGemeenskapsorganisasieHindoeïsmeBeëdigde verklaringVisVulvaKlavierTropiese sikloonKapitalismeSamestellingKernoorlogSeksuele penetrasieKrokodilBerilliumPerdAssonansieDelft, KaapstadSuid-SothoLongontstekingAkuutSoweto-opstandSebraMikro-ekonomieIsraelLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MisdaadWieg van die MensdomRobert SobukweRenaissanceSelfoonHibernasieErfenisLys van Griekse mitologiese figureJuraAkroniemNasionale VrouedagKunsmatige algemene intelligensieWaterFabelMoskouAsiëKarakteriseringGriepStam (taalkunde)SwemRuslandHeupElektroniese of digitale mediaVoëlOnderwerp (taalkunde)DinosourusOorstromingMaanBloedsomloopstelselVarkSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalKommaMenseregteOlimpiese SpeleRekeningkundeKaliumOrtopedieDagboekSwartrenosterKolonoskopieKoue OorlogMantisNatuurMenslike seksuele gedragKrampLangste woordSimboolLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVryheidsmanifes🡆 More