Ds.
Gerhardus Stephanus (Gerrit) Kruger (gebore 1 April 1958) is ’n predikant in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Hy het grootgeword op Groblersdal, en daar skoolgegaan van laerskool tot matriek. Daarna het hy sy diensplig gedoen en aan die destydse PU vir CHO studeer. Hy het sy vrou Rika daar ontmoet. Hulle het drie kinders: Andries is getroud met Leonette en hulle woon op Upington, Gerhard is getroud met Anika en woon in Clubview, en Hanneke is verloof aan Dirk. Hulle is oupa en ouma van drie kleinkinders.
Kruger is in 1988 bevestig as predikant op Ellisras, 1997 op Aliwal-Noord en in 2000 by die Gereformeerde kerk Centurion.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gerhardus Stephanus Kruger, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.