Plantkundige George Gordon

George Gordon (1806–1879) was 'n Britse plantkundige wat vir die Londense Plantkundige Vereniging as voorman van die Horticulturele Vereniging Tuine by Chiswick, naby Londen, gewerk het.

Gordon is veral bekend vir sy werk op konifere, The Pinetum in 1858, gevolg deur 'n byvoeging in 1862 en 'n volledig hersiene tweede uitgawe van The Pinetum in 1875. Hy het baie nuwe spesies konifere uit monsters wat deur Karl Theodor Hartweg in Meksiko en Kalifornië versamel is, beskryf.

Die standaard skrywers-afkorting Gordon word gebruik om hierdie persoon as skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.

Sien ook

Tags:

BritseKaliforniëKarl Theodor HartwegLondenMeksikoPlantkundigeSpesie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Auschwitz-konsentrasiekampAurora (astronomie)Koue OorlogHerpes simplexVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameRooibokRatelArabiesAfkortingNederduitse Gereformeerde KerkKaapstadGeskiedenis van erotiese afbeeldingsBloemfonteinSmall HandsVerenigde Arabiese EmirateShine4NasionalismeElsabé DaneelPG du PlessisVolstruisTweede WêreldoorlogEuropaFiksieFredi NestAfrikaanse woordelys en spelreëlsVaginale kankerThe MizDepressie (gemoedstoestand)Parasetamol4 AugustusSwangerskapNarsismePuberteitWolkZoeloe WikipediaEnsiklopedieSendelingposisieLys van Griekse mitologiese figureMenslike penisgrootteDansDemi Lee MooreRoodepoortPersoonlikheidGriekelandBaardskeerder-spinnekopPokkeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKoos BekkerVolksrepubliek ChinaVerkleurmannetjieVerenigde KoninkrykKommunismeFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Jada FireRugbywêreldbeker 2023BysteekFord Model T8 AprilAfrikaanse taalleerStompkopkewerMenseregtedagKarla du PlessisDomineeHeupvervangingAlliterasieDaggaNoot vir NootVenda (taal)WikisourceSoogdier800Hennie MaasMercuriusLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeSitrusJohn AdamsKat🡆 More