Geologiese Museum Van Die Universiteit Van Kopenhagen

Die Geologiese Museum van die Kopenhagen is 'n geologie museum geleë op Øster Voldgade, in die noordoostelike hoek van die Botaniese Tuin van Kopenhagen, in Kopenhagen, Denemarke.

Soos die botaniese tuin, is die museum deel van die wyer verskeidenheid van sentrums wat deel uitmaak van die Natuurhistoriese Museum van Denemarke. Die museum bied uitstallings aan, maar fasiliteer ook navorsing en studie as deel van die Universiteit van Kopenhagen. Sommige van die museumpersoneel neem aktief deel aan wêreldwye navorsing, byvoorbeeld in Groenland.

Geologiese Museum Van Die Universiteit Van Kopenhagen
Geologisk Museum

Van die versamelings wat deur die museum gehuisves word, dateer uit die 17de eeu. Die museum vorm sedert 1772 deel van die Universiteit van Kopenhagen. Die oorspronklike ligginig was in Nørregade, maar in 1893 het die museum geskuif na die huidige gebou, wat nuut was gebou om die museum te huisves. Van 1810 tot 1976 was die naam van die museum die Mineralogisk Museum.

Uitstallings

Geologiese Museum Van Die Universiteit Van Kopenhagen 
Die Agpalilik meteoriet buite die museum

Die Agpalilik meteoriet, 'n deel van die Cape York meteoriet wat sowat 20 ton weeg, kan in die museumhof gesien word. Ook op uitstalling is 'n klein rots uit die Taurus-Littrow-streek van die Maan, wat in 1972 deur die Apollo 17 ruimtereisigers teruggebring is.

Verwysings

Tags:

Botaniese Tuin van KopenhagenDenemarkeGroenlandKopenhagenNatuurhistoriese Museum van DenemarkeUniversiteit van Kopenhagen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SowjetunieKlem-in-die-kaakVarkVolhoubare ontwikkelingGalblaasKrieketDoelwitLoonCutt GlasBoomLetterkundeJohn Brown (aktivis)HeupvervangingNag van die lang messeImpakte van toerismeStaatstoelaeVoortrekkermonumentSeksueel oordraagbare infeksieVisKarakteriseringNeurenberg-verhoreKolonisasieLyfstraf in skoleHeuningbyBeesvleisKewerEerste WêreldoorlogVerkleinwoordJeugdagDemokrasieSeksposisieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPuberteitTolla van der MerweKoue Oorlog25 AprilSimboolOnderhandelinge om apartheid te beëindigDoopOnse VaderKondensasieKunselementeVlieg (dier)RenaissanceLys van Afrikaanse skrywersSeisoenTrekarbeidRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPikkewynNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVersoeningsdagAanhalingstekensDonderstormMetafoorXhosaMarkus JoosteWaterbesparing in Suid-AfrikaMangelontsteking3D-rolprentDistillasieMensRookgewoonteDiepaartromboseSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieReddingskakeNoordwesKoos du PlessisWewervoëlsCholeraBraaiViëtnamoorlogVratMoskouKommaPalestyne🡆 More