Natuurhistoriese Museum Van Denemarke

Die Natuurhistoriese Museum van Denemarke is 'n natuurhistoriese museum geleë in Kopenhagen, Denemarke.

Dit is geskep as 'n samesmelting van Kopenhagen se Dierkundige Museum, Geologiese Museum, Botaniese Museum, Sentrale Biblioteek en Botaniese Tuine op 1 Januarie 2004. Dit is geaffilieer met die Universiteit van Kopenhagen. Op 31 Mei 2012 is die wenner van 'n kompetisie vir 'n nuwe en gesentraliseerde museum op die terrein van die Botaniese Tuin bekend gemaak. Gedurende 2013-2017 sal die firma Lundgaard og Tranberg Arkitekter en die argitek Claus Pryds hul visie vir Denemarke se natuurhistoriese museum tot stand bring.

Eksterne Skakels

Verwysings

Tags:

ArgitekBotaniese Museum van die Universiteit van KopenhagenDenemarkeDierkundige Museum van die Universiteit van KopenhagenGeologiese Museum van die Universiteit van KopenhagenKopenhagen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

XhosaVarkgriepWebwerfGewasboerdery in Suid-AfrikaInternet van DingeFanie ViljoenJazzHipertensiePaulus van TarsusNelson MandelaWoordeboek van die Afrikaanse TaalAfvalbestuurOutismeSowjetunieNazi-DuitslandSimmetrieBerilliumVergelykings (taalkunde)Ekonomiese VryheidsvegtersGroepsgebiedewetKapitaal (ekonomie)Wet op NaturellengrondKrieketGianna MichaelsStedelike gebiedAardbewingTuberkuloseKalahariLys van bekende Suid-AfrikanersInsekAfrikaanse woordelys en spelreëlsHartaanvalNedersettingMenslike seksuele gedragLys van Griekse mitologiese figureRymMiljardSitrusApostoliese GeloofsbelydenisNic de JagerHindoeïsmeLys van kinderspeletjiesAardverwarmingLys van nedersettings in Suid-AfrikaKoolhidraatVarkHoërskool Sentraal, BloemfonteinMotorvoertuigBernice WestGeskiedenis van AfrikaansWitbloedselAgtergrond (narratief)JeugdagAprilLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAanhalingstekensHartChemiese elementSelfieEpilepsieVrystaatBynierKwaZulu-NatalDuitsBrugKoppeltekenKlinkerMisdaadromanKommunikasieSiembambaVolksmoordSpelerposisies in rugbyVlekvrye staalAs jy singChristendom🡆 More