Geografiese Naam

'n Geografiese naam (ook soms pleknaam genoem) is die naam van enige landelike plek – natuurlik, mensgemaak of aangepas deur die mens; bewoon of onbewoon.

Die kategorie "geografiese naam" is 'n betekeniskategorie (soos persoonsnaam, publikasienaam, agternaam/van, voornaam, ensovoorts) van die woordsoortkategorie "eienaamwoord", 'n subkategorie van "selfstandige naamwoord". Voorbeelde van geografiese name sluit in:

Buitelandse geografiese name in Afrikaans

Buitelandse geografiese name word op verskillende maniere as deel van die Afrikaanse woordeskat opgeneem:

  • Onvertaald: New York, Barcelona
  • Deur transliterasie: Moskou (Russies: Москва, Moskva); Beijing (Chinees: 北京, pinyin: Běijīng)
  • Deur vertaling: Kantelberg (Engels: Canterbury)
  • Deur verafrikaansing: Rome (Italiaans: Roma); Parys (Frans: Paris)

Sien ook

Tags:

Selfstandige naamwoordVan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedgroepWorldCatRanger 5MaanPalmsondagPikkewynParysMensTsjeggo-SlowakyeJuan Antonio VillacañasXi JinpingNarsismeNorwichRomeInkubasieWitbloedselLys van lande volgens oppervlakMetafoorLys van Suid-Afrikaanse musikanteNabye OosteOnse VaderGipsKleurAfrikaMangelontstekingBloublasieKunsmatige intelligensieMeervoudTolla van der MerweGeografie van Suid-AfrikaTheodore RooseveltEmiraat DirijaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaN.P. van Wyk LouwAfrikaanse woordelys en spelreëlsDansRob HersovThe SimpsonsOrthopteraKommunistiese Party van die SowjetunieBelgiëLianie MayMaria MagdalenaMiltKruisigingMuishondSonnestelselNic de JagerByCobus RossouwKoos du PlessisLys van landeSlag van die Goue SporeIsambard Kingdom BrunelAngssteuringEjakulasieJo BlackWesley SneijderSeekoeiSlangSkisofrenieVerenigde Koninkryk28 MaartKoorsKrieketKankerElim, LimpopoVictoria AzarenkaCarles PuigdemontHartversaking2024GuineeGianna MichaelsFrederik Willem de KlerkSpysverteringstelsel🡆 More