Khayelitsha

Khayelitsha (uitgespreek: ) is ’n gedeeltelik informele township in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, wat op die Kaapse Vlakte in Kaapstad, net noord van die Valsbaai, geleë is.

Die naam is Xhosa vir Nuwe Tuiste. Dit is na bewering die grootste en vinnigs groeiende township in Suid-Afrika.

Khayelitsha
Khayelitsha met Tafelberg op die agtergrond
Khayelitsha met Tafelberg op die agtergrond
Khayelitsha is in Wes-Kaap
Khayelitsha
Khayelitsha
Khayelitsha Khayelitsha se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°02′25″S 18°40′40″O / 34.04028°S 18.67778°O / -34.04028; 18.67778 18°40′40″O / 34.04028°S 18.67778°O / -34.04028; 18.67778
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
MunisipaliteitStad Kaapstad
Oppervlak
 • Totaal38,71 km2 (14,95 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal391 749
 • Digtheid10 120/km2 (26 200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0,1%
 • Indiërs/Asiërs0,1%
 • Bruin mense0,6%
 • Swart mense98,6%
 • Ander0,6%
Taal (2011)
 • Xhosa 90,5%
 • Engels 3,2%
 • Suid-Sotho 1,4%
 • Afrikaans 1,1%
 • Ander 3,8%
Poskode (strate)
7784
Poskode (posbusse)
7783
Khayelitsha
'n Uitsig oor Khayelitsha
Khayelitsha
Khayelitsha op die Kaapse Vlakte

Khayelitsha het ’n geskatte bevolking van 392 000 in 2011 gehad en lê 'n paar kilometer met die N2 langs. Sowat 90,5% van die inwoners is swart, 8,5% bruin en 0,5% wit. Die meeste mense praat Xhosa.

Sowat 70% van die inwoners woon in plakkershutte en ’n derde moet minstens 200 meter loop na ’n waterbron. Khayelitsha bestaan uit 22 gebiede – sommige oud en gevestig, ander jonger en informeel. Die ouer gebiede wat om en by die apartheids-era gebou is, is Bongweni, Ikwezi Park, Khulani Park, Khanya Park, Tembani, Washington Square, Graceland, Ekuphumleni en Zolani Park.

Nuwer gebiede wat om die ou gebiede gebou is, sluit in Site B, Site C, Green Point, Litha Park, Mandela Park, Makaza en Harare. Buiten Litha Park bevat dié gebiede baie plakkers- en informele agterplaas-hutte.

Misdaad

Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Khayelitsha ontplooi om hoë vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Khayelitsha MisdaadKhayelitsha Sien ookKhayelitsha VerwysingsKhayelitsha Eksterne skakelsKhayelitshaKaapse VlakteKaapstadSuid-AfrikaTownshipValsbaaiWes-KaapXhosa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BybelDiamantRooibokD.J. OppermanFamilie (verwantskap)InflasieKalenderVrystaatChemiese elementPornografiese subgenresMeningsverskil oor aardverwarmingToerismeSwart menseDiatomiese molekuulGetalSteve BikoVlekvrye staalHartversakingWoordsoortSportOlifantJak de PriesterSleutel (musiek)Lys van Afrikaanse rolprenteSkilpadVioolVersoeningsdagPresident van Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van Afrikaanse televisiereekseSeksismeLandbouHulpwerkwoordPoesKrugerwildtuinRelatiwiteitsteorieSkoenlapperEngelsSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeGoudKonsonantBeurtkragVoortrekkermonumentOmgewingsbeheerNapoleon BonaparteHolocaustDuitslandRob HersovTsoenamiMuskeljaatkatGrondwet van Suid-AfrikaLewerVolhoubaarheidHigiëneMasturbasieSeegolfWaterkringloopLys van politieke partye in Suid-AfrikaReënspinnekopMynbedryf van Suid-AfrikaErosieRepubliek die KongoKitaarTreinStikstofVryheidsdagGautengOrgasmeOnomatopeeAnglo-BoereoorlogKommunismeLabia (geslagsdele)Suid-Afrikaanse randHannes van WykAanpassingskapasiteit🡆 More