Lughawe Schiphol

Schiphol, of Lughawe Schiphol (Schiphol Airport, Amsterdam Airport of Amsterdam Airport Schiphol in Engels; IATA: AMS, ICAO: EHAM), is die grootste Nederlandse lughawe.

Schiphol lê in die munisipaliteit Haarlemmermeer suidwes van Amsterdam, in die provinsie Noord-Holland.

Lughawe Schiphol – Amsterdam
Luchthaven Schiphol
Lughawe Schiphol
IATA: AMSICAO: EHAM
Opsomming
Tipe lughawe Siviel
Eienaar Schiphol Groep
Operateur Schiphol Groep
Bedien Amsterdam, Nederland
Ligging Haarlemmermeer
Spil vir
Hoogte bo seevlak -11 vt / -3.35 m
Koördinate 52°18′29″N 004°45′51″O / 52.30806°N 4.76417°O / 52.30806; 4.76417 004°45′51″O / 52.30806°N 4.76417°O / 52.30806; 4.76417
Webtuiste schiphol.com
Landkaart
AMS is in Nederland
AMS
AMS
Ligging in Nederland
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
18R/36L 3 800 12 467 Teer
06/24 3 500 11 483 Teer
09/27 3 400 11 155 Teer
18L/36R 3 400 11 155 Teer
18C/36C 3 300 10 827 Teer
04/22 2 014 6 608 Teer
Statistieke (2021)
Passasiers (2022) Lughawe Schiphol 52 472 188
Lugbewegings Lughawe Schiphol 266,967
Vrag (ton) Lughawe Schiphol 1,667,304
Ekonomiese impak (2016) VS$ 27.3 miljard
Bron: Schiphol Groep

Schiphol is die tuishawe van die Nederlandse lugrederye soos KLM, Martinair en Transavia Airlines. Schiphol lê onder die seevlak. Op die plek waar Schiphol nou geleë is was daar 'n vroeër 'n dorp met die naam "Rijk". Die naam "Schiphol" word ook gebruik as pleknaam, sowel as Schiphol-Oost en Schiphol-Rijk.

Die lughawe is die eiendom van die Schiphol Groep (statutêre naam: "N.V. Luchthaven Schiphol"), met as aandeelhouers die Nederlandse Staat, en die munisipaliteite Amsterdam en Rotterdam.

Lughawe Schiphol
Kaart van Schiphol
Lughawe Schiphol
Vertreksaal 3

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

AmsterdamHaarlemmermeerIATA-kodeICAOLughaweNederlandNoord-Holland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HemelvaartSokkerLidwoordSlangKindersiektesMondLettergreepKweekhuisgasGesondheidDigitale en analogiese tydLiefdeTaalWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLien se lankstaanskoeneMaatskappyChromatografieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Vierde Industriële RevolusieKappie (skryfteken)Stedelike hitte-eilandCovid-19-pandemieFluoorRooibloedselVingerseksLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Sekondêre sektor van die ekonomieBateMaanKultuurWoordeboek van die Afrikaanse TaalBeesvleisAntieke EgipteXhosaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022NatuurrampRobbeneilandPad na jou hartLeestekenIrma SternStereotipeMisdaadOseanografieRenteAsemhalingPenisAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLimpopo (rivier)WetenskapHernubare energieGeelslangAlliterasieWerkersdagSuid-SothoUniversele Verklaring van MenseregteDinosourusBiodiversiteitSteenkoolHector PietersonFranse RewolusieWeervoorspellingBesoedelingRobert SobukweKrimpvarkieGeografie van Suid-AfrikaMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordLaeveldLys van chemiese elemente volgens atoomgetalShakaWieg van die MensdomKomplementêre kleureNelson MandelaLeonardo da VinciBestaansboerdery🡆 More