Geelkeelsandpatrys

Die Geelkeelsandpatrys (Pterocles gutturalis) is 'n skaars standvoël en die grootste Afrika-sandpatrys.

Die voël leef in die sentrale gedeelte van Botswana en nomade in grasveld, veral op swart kleigrond. Hulle vergader gewoonlik vroegoggend om te drink. Die voël is 28 – 30 cm lank en 290 - 400 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-throated Sandgrouse.

Geelkeelsandpatrys
Geelkeelsandpatrys
Mannetjie in die Serengeti Nasionale Park, Tanzanië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. gutturalis
Binomiale naam
Pterocles gutturalis
Smith, 1836

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Geelkeelsandpatrys FotogaleryGeelkeelsandpatrys Sien ookGeelkeelsandpatrys BronGeelkeelsandpatrys VerwysingsGeelkeelsandpatrys

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SanskritPuntSuid-AfrikaKrieketSwawelDuitsLimfvatstelselWinnie Madikizela-MandelaKlimaatsverandering in AfrikaBipolêre gemoedsteuringGoogle TranslateAngolaPornhubWikipediaResensieKompasEjakulasieShakaGeografie van Suid-AfrikaSlawernyWerkloosheidSteenkoolIngrid JonkerEierstokAfleiding (taalkunde)VoortrekkermonumentMierKoppeltekenAgtervoegselDialoog in fiksieMenslike seksuele gedragSleutel (musiek)MurraysburgGroot vyfVoorvoegselVaalrivierLeah van NiekerkCheslin KolbeBywoordBeëdigde verklaringDieremishandelingHaasSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Hannes van WykHeks van HexrivierAardrykskundeGeestesteuringAluminiumKalsiumNatuurDubbelpuntDistrik SesTransatlantiese slawehandelMetafoorOlimpiese Somerspele 2024VolstruisAnale kankerSonja HerholdtOntdekking van die chemiese elementeNasionale lied van Suid-AfrikaTsoenamiSpreeuDierUitwerking van klimaatsveranderingVeerDemokrasieSonnestelselMorfeemErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereSelfiePlastiekKrokodilRomeinse RykLongontstekingBosvark🡆 More