Hierdie bladsy, wat nou op jou skerm staan, is trouens jou persoonlike besprekingsbladsy.
|
Dankie vir jou bydraes. Is dit moontlik om bronne by tevoeg? Oesjaar (kontak) 11:55, 7 Januarie 2013 (UTC)
Het bogenoemde boek 'n ISBN nommer? Groete! Oesjaar (kontak) 05:45, 29 Januarie 2014 (UTC)
Dink jy nie dit sou lekker wees om voor die einde van die jaar 'n meetup te hou nie? Ons kan dit wyd adverteer en nuwelinge en belangstellendes nooi. Dan kan ons 'n tipe van 'n hackathon doen waar ons ons rekenaars bring en aan mense demonstreer hoe om artikels te skep en te wysig. Sommer by 'n plek waar 'n mens kan sit en bier drink. Wat dink jy? K175 (kontak) 17:29, 23 November 2017 (UTC)
Ek het lekker gelees aan Marcel Pagnol. Wanneer skryf jy weer? JMK (kontak) 17:43, 8 Mei 2021 (UTC)
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gebruikerbespreking:AHB, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.