Gangreen

Gangreen is siektetoestand waar weefsels of liggaamsdele afsterf.

Dit staan ook bekend as kouevuur, weefseldood of nekrose. Dit word dikwels veroorsaak deur die inkorting van die arteriële bloedvoorsiening. Daar word 'n onderskeid gemaak tussen 'n droë en nat gangreen.

Gangreen
Klassifikasie en eksterne bronne
’n Man met droë gangreen aan die regtervoet.
’n Man met droë gangreen aan die regtervoet.
ICD-10 R02, I70.2, E10.2, I73.9
ICD-9 040.0, 785.4
DiseasesDB 19273
MedlinePlus   007218
eMedicine article/217943article/782709 article/214992 article/438994 article/2028899 article/2051157
MeSH D005734
Gangreen Mediese waarskuwing

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewone breukeZoeloeLys van elemente volgens simboolCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKarooStollingsgesteenteTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinMorfeemDierGesondheidYouTubeOudtshoornSaartjie BaartmanVervoerOnderhandelinge om apartheid te beëindigAfvalbestuurOlifantTennisMenslike seksuele gedragBloeddrukJohn Brown (aktivis)Lys van Afrika-landeNagapieKoorsPuberteitMartin LutherGemeenskapsorganisasieXenofobie in Suid-AfrikaAborsie in Suid-AfrikaBoesmanHidroulikaKarlien van JaarsveldMadison IvyHondDistrik SesLeenwoordHulpwerkwoordKatarakHuisvliegVarkBywoordProteïenRuhan du ToitWaterbesoedelingWinnie Madikizela-MandelaPretoriaGrondbesoedelingOnse VaderSlakSelfoonNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaChatGPTEl NiñoGeldErosieKonjunktivitisDeon MeyerAkademiaLongontstekingRassisme in AfrikaVuurtorings van Suid-AfrikaSprokieVolhoubare ontwikkelingChloorDriehoekAnrikaFrankrykNasionale VrouedagMeganiese ingenieursweseKookpuntErfenisSlawerny in Suid-AfrikaGraanMeeueDialoog in fiksieAlliterasieVoortrekkers🡆 More