Freida Lock: Britse gebore Suid-Afrikaanse skildenares

Freida Lock (1902 - 1962) was 'n Britsgebore Suid-Afrikaanse kunstenaar.

Sy is in Cheadle Hume, Engeland gebore en het in 1921 saam met haar ouers na Suid-Afrika geëmigreer; hulle het op 'n vrugteplaas in Stellenbosch gewoon.

Sy studeer in die vroeëre 1930s aan die Heatherley School of Art en Central School of Art in Londen. Hier ontmoet sy Gregoire Boonzaier en Terence McCaw en tesame met Lippy Lipshitz, Walter Battiss, Alexis Preller en haarself begin hulle Die Nuwe Groep in 1938 in Kaapstad. Sy het ook van 1947-49 in Zanzibar deurgebring waar sy baie sketse en portrette voltooi het. Sy is bekend vir haar stillewes.

Kunsuitstallings

  • (1948) Tate Gallery, Engeland
  • (1952) Van Riebeeck Tercent Exhibition, Kaapstad
  • (1953) Rhodes Cent Exhibitions, Bulawayo

Bron

  • Berman, E. 1994. Art & Artists of South Africa. Southern Book Publishers.

Verwysings

Tags:

EngelandStellenbosch

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Johannes HeestersAngssteuringRichard Maurice BuckeProstitusieRiley VoelkelVoortrekkersKorrupsieWalvisViëtnamoorlogPapegaaieKunselementePwasaEb-3 visaJaco JacobsKaapse AfrikaansVergelykings (taalkunde)Lys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierJudaïsmeCollagePornografiese subgenresSuid-AfrikaAssonansieBemarkingBrighton SharbinoGeorgiese nasionale rugbyspanDie Real Housewives van PretoriaWerkwoordKameeldoringLangste woordVetplantRamadanVoorsetselKoorsEnkelvoudige sinDesimale breukeProvinsies van Suid-AfrikaKlitorisPlettenbergbaaiMaselsTransgenderGravis-aksenttekenMiteTropiese sikloonIndo-Europese taleVrymesselaryNadia ValvekensNiersteenKontinentSportXKindersiektesVulvaKoekie (rekenaarwetenskap)KrieketAgapantBruin huisslangAfkortingNederlandsHartVolksrepubliek ChinaGeorgeLouis GussVingerseksKolitisKlinkerTurksvyApostoliese GeloofsbelydenisKonflik (proses)Afrikaanse TaalmonumentLimfvatstelselBosluisbytkoorsEikelSkilpad🡆 More