Fluitswaan

Die fluitswaan (Cygnus columbianus) is 'n Noord-Amerikaanse swaan wat in dele van Kanada, Alaska en ook Siberië voorkom.

Sommige wetenskaplikes beskou hierdie swaan en die Bewick-swaan as dieselfde spesie, terwyl ander volhou dat die twee onderskeidelike spesies is.

Fluitswaan
Fluitswaan
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Galloanserae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. columbianus
Binomiale naam
Cygnus columbianus
(Ord, 1815)

Fluitswane het 'n wit veredos, met 'n swart snawel. Klein geel vlekke kan by die basis van die snawel (voor die ) waargeneem word, maar dit is geensins so verspreid as by die singswaan en die Bewick-swaan nie. Ondanks sy naam, maak die fluitswaan nie werklik 'n fluitgeluid nie, maar uiter eerder hoë toetergeluide.

Hul dieet bestaan hoofsaaklik uit waterplante en sagtedopskulpe, maar hulle sal ook die lê- en drywende korrels van hoenders en eende vreet.

Fluitswane is baie gebiedsgebonde, veral tydens die broeiseisoen tussen November en Januarie. Waar die meeste ander swane hul neste naby water bou, verkies fluitswane gewoonlik 'n droë area. Die nes word van gras, takkies, plante en plantwortels gebou. Die wyfie lê drie tot ses roomwiteiers wat na ongeveer 38 dae uitbroei. Die kuikens is self van drie tot vier jaar broeigereed.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuskeljaatkatBurgerregteWaterbesoedelingStollingsgesteenteAssonansieNederlandsJan-Willem BreurePersentasieYslandTierIndustriële RevolusieMeningsverskil oor aardverwarmingTwaalf Stamme van IsraelMenstruasieBTW7de LaanChristiaan Frederik BeyersFacebookAardedagLionel PetersonStaatstoelaePoësieVerstedelikingSeksuele opwekkingProvinsies van Suid-AfrikaFrankrykNadia ValvekensTelkomBoerboelDemokratiese Republiek die KongoKlimaatsverandering in AfrikaNasionalismePapierSkildklierAnneli van RooyenOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWinnie Madikizela-MandelaSaartjie BaartmanKlavierTennisWerkloosheidMagnesiumVincent van GoghFabelMielieCleopatra VIIBreinkaartZoeloeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994OseaanbesoedelingFoto633HartWolfGevolge van aardverwarming op oseaneSuid-Afrikaanse randAvbobAluminiumWitbankMuishondKonsentrasiekampFraktuurVoortrekkermonumentLeenwoordHeks van HexrivierDuitse maselsSiya KolisiMieliestronkApartheidJagluiperdVingerseksGautengMusiekMiskruierJaco JacobsDigvormDie GelofteMorfologie (taalkunde)🡆 More