Ewald Auguste Esselen: Suid-Afrikaanse advokaat (1858-1918)

Ewald Auguste Esselen is op (27 September, 1858 - 1 November, 1918) in Worcester, Suid-Afrika gebore uit 'n Rynse sendingfamilie.

Sy vader was eerw. L. F. Esselen.

Ewald Esselen
Ewald Esselen
Gebore
Ewald Auguste Esselen

2 September 1858
Sterf1 November 1918
Seepunt, Kaapprovinsie
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Alma materInner Temple, Londen
BeroepAdvokaat; regter
Bekend virProkureur-generaal van die Zuid-Afrikaansche Republiek
Ouer(s)Vader: Eerw. L. F. Esselen

Loopbaan

Na sy skoolopleiding is Ewald na die Universiteit van Edinburgh, Skotland, om hom in die medisyne te bekwaam. Hy het in 1881 na Suid-Afrika teruggekeer en is later as die privaatsekretaris vir vise-president Paul Kruger aangestel. Hy het weer na Londen gegaan waar hy, op advies van Kruger, by die Inner Temple gekwalifiseer het as 'n advokaat. In 1887 is hy aangestel as Kriminele Regter vir die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR), en as Prokureur-generaal in 1894.

Krygsgevangene

Hy word in 1900 krygsgevange geneem, maar tog toegelaat om op parool na Europa te gaan. Hy keer in 1902 terug na Suid-Afrika en begin weer as advokaat praktiseer.

Dood

Hy het aan die begin van 1918 in Seepunt (Kaapstad) gesterf en is begrawe in die Ou Begraafplaas in Pretoria.

Straatnaam

Esselenstraat (nou bekend as Robert Sobukwe-straat) in Pretoria was na hom vernoem.

Verwysings

Tags:

Ewald Auguste Esselen LoopbaanEwald Auguste Esselen KrygsgevangeneEwald Auguste Esselen DoodEwald Auguste Esselen StraatnaamEwald Auguste Esselen VerwysingsEwald Auguste EsselenSuid-AfrikaWorcester

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Letterlike en figuurlike taalgebruikSpinnekopWiskundeBloeddrukMangelOnse VaderJeugdagRuan PienaarRenaissanceSamestellende afleidingTswanaAtleetvoetKrugerwildtuinDuitsBloemfonteinLika BerningSomer20ste eeuLabia (geslagsdele)AartappelPornografiese akteurRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Bipolêre gemoedsteuringVoëlJohann de LangeAbstraksie (rekenaarwetenskap)MonopolieSteenkool in Suid-AfrikaSwitserlandDistrik SesMetafoorJeuksiekteIrma SternMensCarike KeuzenkampAB de VilliersNic de JagerGemeenskapsorganisasieHannes van WykHulpwerkwoordGenitale vratHematurieGewone breukeKommaLys van NG gemeentesLaeveldVingerseksAngssteuringHage GeingobDuitslandAkuutMenslike skeletTsoenamiWaterpokkiesRosa ParksBruce FordyceArabiesEkonomieAardverwarmingDigtheidZack du PlessisVerlede tydChromatografieAnglisismeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikaanse TaalmonumentLuiperdReënTemperatuurHomoniemSirkelIslamHomofoonLys van elemente volgens simbool🡆 More