Veldmaarskalk Ernst Busch

Ernst Bernhard Wilhelm Busch (6 Julie 1885 - 17 Julie 1945) was 'n Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Hy was die bevelvoerder van die Duitse 16de Leër en later die Sentrale Leërgroep.

Veldmaarskalk Ernst Busch

Tydens die Eerste Wêreldoorlog het Busch gedien as 'n infanterie-offisier en is hy in die naoorlogse leër van die Weimar Republiek behou. Hy het geleidelik in senioriteit gestyg en was teen 1936 'n generaal en bevelvoerder van die 23ste Infanterie-afdeling. Tydens die inval in Pole het hy onder leiding van VIII Leërkorps gestaan. In 1940 word hy aangestel as bevelvoerder van die 16de Leër; hy het dit gelei tydens die Slag van Frankryk in 1940 en Operasie Barbarossa, die 1941-inval in die Sowjetunie.

Teen Oktober 1943 het Busch die toprang van veldmaarskalk beklee, en was hy die bevelvoerder van die Sentrale Leërgroep. Hy is in Junie 1944 ontslaan ná die ineenstorting van sy bevel tydens Operasie Bagration van die Sowjetse Rooi Leër. Hy was in die laaste maande van die oorlog die bevelvoerder van Noordwestelike Leërgroep en sterf as 'n krygsgevangene in Engeland.

Eksterne skakels


Tags:

17 Julie188519456 JulieTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedsomloopstelselVrouAppel (sanger)RoemeniëAKoorsSeekoeiVivian BonnellTab ThackerOu Apostoliese KerkVetplantWynMiddeloorontstekingSanskritKlem-in-die-kaakRockmusiekAdolf HitlerNagapieHipoteseKoos KombuisMaroela MediaNasionale PartyBoelieryWoordsoortGeslagsorgaanKommunikasieWhat is A Dscr Loan?KwitansieWestdenedam-rampJochem van BruggenSinoniemGordelroosMinki van der WesthuizenMaagMaselsProstitusieVigsLeenwoordDaggaChatGPTWaterbesoedelingAfrikaanse wielewaalGeorgiese nasionale rugbyspanLettergreepLouise LombardKaapse pietjiekanarieKinkhoesWynand du ToitTierboskatSeksismeKilometer per uurAntjie SomersMotorTheuns JordaanPlantSatellietMasturbasieEgipteVreemde Stad (album)DuitslandAngssteuringFonetiekVoornaamwoord54Paulus van TarsusLys van lande volgens bevolkingBeroerteMIV/vigs in Suid-AfrikaSuid-AsiëVrye toegangVachelliaOrale seksJodeGroenWoordMali🡆 More